Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Julius K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklik. Lekker atmosfeer. Pragtige uitsig. Skoon en netjies. Dit was baie lekker. Mooi uitsig. Mooi en gemaklike geriewe. Baie skoon en netjies. Die swembad was 'n bonus en jy is lekker naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Fairview Guest House
Vreeslik dankie, Julius, vir die goeie resensie en die mooi woorde. Jy is welkom terug enige tyd. Groete, Nadine & Rodney

Lisa G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

The most incredible views and beautiful getaway! Our stay was lovely, and we had a room with the most magnificent view. The pool deck was so relaxing and inviting. A beautiful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Fairview Guest House
Thank you so much for the wonderful review, Lisa. We are looking forward to welcoming you again soon. Kind Regards Nadine & Rodney

Melinda V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Beste keuse van Natal verblyf ooit. Fantastiese ligging, netjies en vriendelike ontvangs van die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Fairview Guest House
Baie dankie vir die goeie resensie, Melinda. Ons sien uit om jou weer te verwelkom. Groete, Nadine en Rodney

Robert M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Good location and good price. Access is not suitable for individuals with physical disabilities, but it is fine for most.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Fairview Guest House
Dear Robert, thank you for taking the time to give us a review. Kind Regards. Nadine & Rodney

Ettiene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Was baie lekker en privaat. Baie vriendelik ontvang. Lekker oefening met 'n paar trappe. Nadia was tot bereid om te help dra aan begasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Fairview Guest House
Vreeslik dankie vir die goeie resensie Ettiene. Hoop om u gou weer te verwelkom.

Charmaine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beslis die beste. Diens was puik. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Fairview Guest House
Dear Charmaine, Thank you for your wonderful review. Looking forward to welcoming you back soon. Warm Regards Nadine

Cheryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Beautiful. Stunning view. Very secured. Beautiful view. The apartment was clean and spacious and had everything you needed. Nadine was so helpful. Would really love to come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ek sal altyd terugkeer na die gastehuis toe. Die gashere Nadine en Rodney is fantasties. Die plek is fantasties, skoon, netjies en die wonderlikste uitsigte. Die ligging is fantasties. Dit was die tweede keer wat ons die plek besoek het en sal definitief terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Fairview Guest House
Hi Francois Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly jullle het lekker gebly en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom. Mooi bly Vriendelike groete Nadine & Rodney

Michelle N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Overnight for business. Lovely accommodation. Super friendly and helpful hosts. Stunning views. The room and facilities were clean and I had a very comfortable stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Fairview Guest House
Dear Michelle, thank you for your valuable feedback and your kind words. We are looking forward to seeing you again soon.

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastiese plek. Die woon-eenheid is pragtig met alles wat jy nodig het. Die gashere is vriendelik en behulpsaam. Beste uitsig en wonderlik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rodney
Fairview Guest House
Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om u gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewittstraat 45, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f959479607f291f4f7cda1cde3f37575dfb2b8eb5d84e5207e24f37203f4aafe14921aa488f03c57168492345e3e0046397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 45 Hewitt Road Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.497717843807 31.241952223314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang