Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rodney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Fairview Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Julius K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius K

Gemaklik. Lekker atmosfeer. Pragtige uitsig. Skoon en netjies.

Dit was baie lekker. Mooi uitsig. Mooi en gemaklike geriewe. Baie skoon en netjies. Die swembad was 'n bonus en jy is lekker naby aan die strand.

Fairview Guest House se terugvoer

Vreeslik dankie, Julius, vir die goeie resensie en die mooi woorde. Jy is welkom terug enige tyd. Groete, Nadine & Rodney

Fairview Guest House
Lisa G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa G

The most incredible views and beautiful getaway!

Our stay was lovely, and we had a room with the most magnificent view. The pool deck was so relaxing and inviting. A beautiful place!

Fairview Guest House se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review, Lisa. We are looking forward to welcoming you again soon.

Kind Regards
Nadine & Rodney

Fairview Guest House
Melinda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda V

Beste keuse van Natal verblyf ooit.

Fantastiese ligging, netjies en vriendelike ontvangs van die gasheer.

Fairview Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Melinda. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Groete,
Nadine en Rodney

Fairview Guest House
Robert M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Good location and good price.

Access is not suitable for individuals with physical disabilities, but it is fine for most.

Fairview Guest House se terugvoer

Dear Robert, thank you for taking the time to give us a review.
Kind Regards.
Nadine & Rodney

Fairview Guest House
Ettiene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene V

Was baie lekker en privaat.

Baie vriendelik ontvang. Lekker oefening met 'n paar trappe. Nadia was tot bereid om te help dra aan begasie.

Fairview Guest House se terugvoer

Vreeslik dankie vir die goeie resensie Ettiene. Hoop om u gou weer te verwelkom.

Fairview Guest House
Charmaine V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Beslis die beste.

Diens was puik. Sal weer daar gaan bly.

Fairview Guest House se terugvoer

Dear Charmaine,
Thank you for your wonderful review.
Looking forward to welcoming you back soon.

Warm Regards
Nadine

Fairview Guest House
Cheryl S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Beautiful. Stunning view.

Very secured. Beautiful view. The apartment was clean and spacious and had everything you needed. Nadine was so helpful. Would really love to come back again.

Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Ek sal altyd terugkeer na die gastehuis toe.

Die gashere Nadine en Rodney is fantasties. Die plek is fantasties, skoon, netjies en die wonderlikste uitsigte. Die ligging is fantasties. Dit was die tweede keer wat ons die plek besoek het en sal definitief terugkeer.

Fairview Guest House se terugvoer

Hi Francois

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly jullle het lekker gebly en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Mooi bly
Vriendelike groete
Nadine & Rodney

Fairview Guest House
Michelle N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Overnight for business.

Lovely accommodation. Super friendly and helpful hosts. Stunning views. The room and facilities were clean and I had a very comfortable stay. Highly recommended.

Fairview Guest House se terugvoer

Dear Michelle, thank you for your valuable feedback and your kind words. We are looking forward to seeing you again soon.

Fairview Guest House
Francois V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Fantastiese plek.

Die woon-eenheid is pragtig met alles wat jy nodig het. Die gashere is vriendelik en behulpsaam. Beste uitsig en wonderlik geleë.

Fairview Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om u gou weer te sien.

Fairview Guest House
Liezel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel S

Beautiful sea view, walking distance from the beach.

Lovely spot to stay at, the hosts were friendly, and the place was clean and neat with lovely decor. More than adequate for what we needed.

Fairview Guest House se terugvoer

Dear Liezel, thank you for your wonderful review.
We hope to welcome you again soon.

Fairview Guest House
Michelle N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle N

Beautiful views, comfortable stay.

Clean and comfortable accommodation. Friendly hosts, beautiful views.

Fairview Guest House se terugvoer

Dear Michelle, thank you for your review.

Fairview Guest House
Moganee H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Moganee H

The view was spectacular from the studio apartment. Nadine was welcoming, however, I would not recommend the place for the following reasons.

Poor maintenance, sundeck chairs were rusty. Pool had no safety rails. No backup plan for cooking or showering when there is no electricity.

Fairview Guest House se terugvoer

Dear Moganee, thank you for your review.

Fairview Guest House
Mark S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Overnight stay.

Lovely, clean place to stay with amazing views.

Janine C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Absolutely fantastic!

The place is beautifully decorated, the view is breathtaking, it was incredibly clean and the hosts were wonderful. Could not have asked for better!

Marina W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina W

Uitstekende akkommodasie vir volwassenes, uitstekende diens en waarde vir geld.

Gasvrou het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Klein gebare soos beskuit, melk en water in yskas. Pragtige uitsig en uitstekende ligging.

Karl T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl T

Clean, comfortable bed, coffee station, friendly owners, pretty view.

Will stay here again.

Melinda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B

Baie mooi, pragtige see-uitsigte. Stil en rustig. Netjiese eenheid, as jy fiks is is jy stapafstand van die strand.

Trappe op na eenheid is baie, as jy 'n mediese probleem het kan dit nogal 'n stryd wees om by die eenheid te kom.

Madeleine V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Dit is 'n baie mooi plek met 'n uitstekende uitsig! Die atmosfeer is warm en jy wil net daar bly!

Ek sal vir seker weer na die plekkie toe kom. Dit is regtig netjies, mooi, modern en warm. Ek kan regtig oor niks kla nie.

Ilvy V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilvy V

Very neat. All the things you need are conveniently available. Awesome sea view.

The sea view is awesome. The complimentary beverages are well laid out. Thank you for the multi-plug adapters so we could charge our phones and DStv setup. Safe parking inside.

Delia M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia M

Wonderlik.

Ons het net een aand daar geslaap, maar alles was in die kleinste detail perfek. Pragtige kamer en badkamer, see-uitsig.

Mimi D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi D

Ons het heerlik gerus en gekuier.

Fairview is 'n pragtige, gerieflike, skoon en luukse gastehuis met alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek. Die ongelooflike uitsig sal my laat teruggaan.

Jan O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Manfred en Anette uitstekende gashere in 'n pragtige plek met 'n asemrowende uitsig.

Baie lekker vakansie gehou.

Jan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Baie lekker.

Ligging is perfek, als is naby.

Morne P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Wow what view.

Fairview is a very nice place to stay the host are great and what a sea view I will definitely book at Fairview again and you will not be disappointed.

Jolanda V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda V

Asemrowende uitsig, naby restaurante en die strand.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Die kombuis het alles wat nodig is om ’n maaltyd aanmekaar te slaan. Die badkamer is groot en gerieflik. Loopafstand vanaf restaurante en die strand. Dit was baie warm en ons kon die swembad ook geniet. Die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Nico V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Puik verblyf baie netjies en skoon.

Vriendelik ontvang, baie behulpsame eienaars.

Johan J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Awesome tyd daar gehad.

Ligging van Fairview Gastehuis en die weer was fantasies gewees.

Robert M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Perfect.

The owners at Fairview Guest House clearly have thought through everything. It's the small touches that count, especially in the kitchenette. The best coffee and rusks, fresh milk, a proper hot plate and not just a microwave. You won't want for anything. The masterbed in the whale room will give any insomniac their best sleep ever. It was the most comfortable bed with the sound of waves in the background. The bathroom had the best shower, so well designed so that the water doesn't splash everywhere like at so many other places. The guesthouse is also very close to a servitude on to an excellent beach.

Heleen S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S

Absoluut ongelooflik gewees!

Annette en Manfred word werklik soos familie. Soveel so dat jy half hartseer is om te vertrek na 'n vakansie. Dit was die ongelooflikste lekkerste blyplek in ons lewens gewees en sal vir seker weer teruggaan!

Hannelie D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Pragtige plek. Netjies en verwelkomend. Is hartlik ontvang en het elke oomblik van ons verblyf geniet.

Die gastehuis bied als wat nodig is vir 'n onvergeetlike kuier. Die eenheid getuig van uiters goeie smaak en is pragtig en gerieflik ingerig.

Steve B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B

Thoroughly enjoyed!

Highly recommend to family and friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie geniet!

Beveel sterk aan by familie en vriende.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ettienne C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne C

Uitstekende uitsig en rustige verblyf. Die eienaars het ons regtig tuis laat voel en uit hul pad gegaan vir ons om die vakansie te kon geniet het.

Lekker gerus en dit baie geniet.

Christa S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Sielsverrykend, is dit reg gespel?

Kersfees. Dis 'n tyd vir familie en hierdie beautiful mense het hulle plek en harte oopgemaak vir ons met hartlikheid en vriendelike gesigte en goeie wense! Ek is so dankbaar vir die tyd wat ons daar kon spandeer en dit voel of ons nuwe vriende gemaak het en ek kan nie wag om weer op daai stoep te gaan sit nie!

Anton G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Baie lekker gekuier.

Lekker plek om te kuier met mooi see-uitsig.

Elsa D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Wonderful stay.

We had a wonderful stay at Fairview Guest House. The Dolphin Suite offers stunning views, is beautifully decorated and has everything you might need. Annette is the perfect hostess and made us feel welcome and comfortable from the get go. The guest house is perfectly located close to the beach, shops and restaurants. Highly recommended! We will be back for longer next time!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf.

Ons het heerlik gekuier by Fairview Guest House. Die Dolphin Suite bied pragtige uitsigte, is pragtig versier en het alles wat jy benodig. Annette is die perfekte gasvrou en het ons van die begin af welkom en gemaklik laat voel. Die gastehuis is perfek geleë naby die strand, winkels en restaurante. Word sterk aanbeveel! Ons sal volgende keer weer langer bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Daniel M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Awesome plek.

Baie vriendelike diens. Altyd skoon en netjies en die eienaars gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Lenisha W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenisha W

Excellent view and location.

Very nice location safe, close to the beach, amazing views.

Carla B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B

Baie rustig en pragtige plek.

Baie mooi, skoon en netjies. Pragtige uitsig van die see. Annette en haar man is baie vriendelik en behulpsaam. Het op kort kennisgewing besluit om 'n ekstra aand te bly en Annette het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer. Baie baie dankie was heerlik. Sien julle hopenlik binnekort weer!

Hannes V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Dis soos 'n 'one stop shop'.

Gasvryheid, uitsig, ligging ens. is alles daar!

Fanie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie C

Baie aangename verblyf en uitsig!

Ons het die langnaweek in die 2 slaapkamer eenheid gebly. Baie hartlike ontvangs en eienaars sien baie goed om na hulle gaste. Kamers was baie mooi voorberei en alles is daar wat mens sou verwag. Baie veilige parkering en omgewing met 'n uitstekende see-uitsig vanuit ons slaapkamer. Sal verseker weer van Fairview gebruik maak.

Esti J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti J

Baie rusting. Stunning views.

Fairview Guest House is 'n stunning guest house. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Hul gaan uit hul pad uit om te help en om die tyd daar lekker te maak.

Ilse J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J

Ongelooflike gasvryheid en die pragtigste see-uitsig.

Die vriendelikste twee mense wat hierdie pragtige en gerieflike gastehuis bedryf. Niks was vir hulle te veel moeite nie. Verblyf was uitstekend en die see-uitsigte ongelooflik. Gerieflik naby strand.

Dm V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dm V

Beautiful and central.

The location of the house is beautiful the room was nice and clean with a wonderful sea view everything is well cared and the pool is also nice and spacious.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig en sentraal.

Die ligging van die huis is pragtig, die kamer was netjies en skoon met wonderlike see-uitsigte en alles is goed versorg en die swembad is lekker groot.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leandra D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra D

Baie netjies en skoon!

Ons het baie lekker gebly! Annette en Manfred was wonderlik!

Peter V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

A very nice stay!

Manfred and Annette are very nice and very hospitable. The Dolphin Suite was beautiful, clean and lovely with a nice terrace overlooking the sea. Also in the pool you have a view over the sea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker verblyf.

Manfred en Antoinette is baie vriendelik en gasvry. Die Dolphin Suite was mooi, skoon en lieflik met 'n lekker terras wat oor die see kyk. Jy het ook 'n mooi uitsig vanuit die swembad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jacques B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Uitstekend. Sal dit hoog aanbeveel.

Baie lekker. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand. Uitstekende diens en gasvryheid.

Fairview Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit.

Fairview Guest House
Andre S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Hemels!

Ons gaan beslis weer kuier. Slaapplek en badkamer baie ruim. Met als wat nodig is. Uitsig pragtig. Manfred en Anette is wonderlike mense - kort-kort kom hoor of als okay is en of iets skort sonder om heeltyd in jou spasie te wees. Ek sal die blyplek vir enige iemand aanbeveel. Lekker gerus.

Fairview Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit.

Fairview Guest House
Ethienne R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethienne R

Great people! Beautiful!

B&B and the people of the house are fantastic.

Samantha L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha L

Perfect holiday!

My husband and I had a wonderful 7 night stay at Fairview Guest House. Everything was as advertised and all the finer details were taken care of in the unit which was immaculate and well-serviced. We loved the fact that we could walk to the beach and that we could braai, cook our own meals or walk to a selection of good restaurants - whatever we felt like. Our hosts, Annette & Manfred, we’re friendly, helpful and made us feel at ease. Should we have the opportunity we would definitely stay at Fairview again and highly recommend it!

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewittstraat 45, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f959479607f291f4f7cda1cde3f37575dfb2b8eb5d84e5207e24f37203f4aafe14921aa488f03c57168492345e3e0046397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 45 Hewitt Road Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.497717843807 31.241952223314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang