Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tjaart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 35 resensies vir Fairview Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Joey S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Sal weer hier tuis gaan. Baie vriendelike ontvangs.

Pragtig, netjies en rustig. Baie veilig.

Freddy D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy D

Puik, puik en nogmaals puik.

Baie stylvol en die beste van alles "no load shedding".

Linda P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Gemaklik, gerieflik, luuks.

Ons het baie lekker gebly by Fairview Gastehuis. Die eienaars is baie vriendelik en het ons hartlik ontvang. Dit is 'n baie besige plek!

Elize C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Het baie lekker gebly. Vriendelike mense.

Skoon, netjies, veilig. Groot, gerieflike kamers. Sal beslis weer daar gaan bly.

Fairview Guest House se terugvoer

Baie dankie Elize vir jou besoek by ons. Ons kyk uit vir jou volgende kuier'tjie.

Groete
Fairview

Fairview Guest House
Ayanda Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayanda Z

The guest house is beautiful.

They must fix the hot water issue, there wasn't hot water in most rooms, showered with cold water for two days.

Carina D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina D

Baie vriendelik en gemaklik.

Die ontvangsdame is baie behulpsaam en vriendelik.

Meyburgh V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Meyburgh V

Dit was baie lekker gewees.

Sien sterre.

Lizanne V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne V

Pragtige gastehuis met vriendelike personeel.

Die gastehuis is baie mooier as op die foto's. Sal definitief weer daar kom oornag en aanbeveel. Die stortvloer is net effe glad en mens kan maklik gly. Die stort kraan is 'n koper pyp (baie modern en lyk luuks) maar dit raak vuurwarm en moeilik om toe te draai as mens klaar gestort het, want dit brand.

Andriette B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette B

Alles was baie lekker, netjies en skoon.

Diens was ook baie goed geweees.

Deon W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W

Baie vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike ontvangs gehad, kamers is baie skoon en netjies.

Linne V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linne V

Netjies, pragtige, gerieflike kamer.

Lekker veilige parkering!

Ansia P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansia P

Beautiful view, well equipped.

More attention may be given to maintenance matters eg. Toilet seat loese, toiletrol holder broken, etc.

Madie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madie O

Kamer was ruim, netjies en skoon.

Kamer was ongelukkig nog nie teen inkloktyd gereed nie. Geen komplimentêre seep/shampoo nie. Een van die klein hondjies op die perseel was redelik kwaai. Honde in die omgewing redelik raserig. Oor die algemeen netjies, skoon en ruim verblyf, maar ons het nie gevoel dit was heeltemal die prys van R1100 per persoon werd nie.

Riaan C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan C

Rustige atmosfeer, baie goeie uitsig oor die dorpie en berge.

Sien sterre.

Trixie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trixie L

Comfort immeasurable

Very happy, satisfied.

Leandre S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S

Baie netjies

Baie netjies en gasvry.

Felix T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix T

Het baie lekker gekuier. Sal definitief weer daar oorbly.

Baie dankie vir die vriendelike verwelkoming en gasvryheid. Julle is skitterend. Baie dankie vir alles.

Jacques K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Baie mooi en lekker blyplek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Baie mooi uitsig. Lekker blyplek.

Sandra V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

It was lovely and enjoyed the stay with friendly staff.

The parking area should be clearly marked as we once had trouble getting in and out.

Stefan G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan G

Benodig ernstige beter bestuur van die gastehuis. Potensiaal om 'n goeie gastehuis te wees.

Verwarring met die toekenning van ons kamer, geen warm water, toiletsitplek gebreek gekry, toilet lek.

Laetitia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia L

Goed ontvang, alles in die kamers was netjies en skoon.

Ons was baie beïndruk met die dorp Hartswater. Fairview Gastehuis is baie netjies, skoon, en kamers baie gerieflik. Beddens en linne is van goeie gehalte. Ons het 'n funksie by The Venue bygewoon, en het gevind dat Fairview ideal geleë was vir die doel.

Fairview Guest House se terugvoer

Goeie dag Laetitia,
Ek is bly om te hoor jul het die verblyf geniet by ons. Hoop om jul gou weer te sien.

Fairview Guest House
André P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André P

Netjiese en moderne verblyf vir redelike prys.

Fairview het 'n mooi uitsig en is definitief die moeite werd om by te bly wanneer jy Hartswater toe gaan. Die kamers is mooi, groot en goed uitgerus. Die diens kon bietjie beter wees en die vensterbanke was bietjie vuil.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tobie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tobie S

Onbevredigend.

Teen 21:00 was daar geen warm water nie. Moes lank by die hek wag om toegang te kry met aankoms. Water se temperatuur verander terwyl mens stort. Geen seep voorsien in badkamer.

Juanita B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Goeie diens en vriendelike personeel.

Baie dankie vir julle goeie diens. Die kamer was baie netjies en die skoon. Ons sal Fairview beslis aanbeveel.

Susan F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Die beste wat ek nog ooit by geslaap het. Dankie.

Ek het nog nooit so lekker by 'n gastehuis gekuier soos hier nie. As ek iets by sou wou hê is dit ontbyt. Baie dankie vir goeie behandeling.

Fairview Guest House se terugvoer

Beste Susan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons deure is altyd oop vir julle. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Groete

Fairview Guest House
Chene S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene S

Baie lekker geslaap.

Die kamer was skoon en netjies. Daar is net klein goedjies wat hulle kan verbeter: Die water was lou. Daar is geen waterdruk nie. Daar was nie 'n handdoek langs die wasbak om hande af te droog of enige handewasseep of klein botteltjies shampoo/lyfseep nie.

Fairview Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal defnitief inkyk na die voorstelle wat u genoem het.

Groete

Fairview Guest House
Heleen E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen E

Dit is baie netjies en skoon en luuks.

Ons was baie tevrede met verblyf en diens. Eienaar was baie behulpsaam toe dorp se krag af was en het vir ons alternatiewe beligting gereël. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kinders het natuurlik die swenbad en tafeltennis baie geniet. Die area is baie still met pragtige uitkyk oor dorp en skema.

Fairview Guest House se terugvoer

Hi Heleen

Ek wil net dankie sê vir u gesindheid en die manier hoe u die resensie geskryf het. Ek is so bly dat u lekker gebly het, en ook dat u dit geniet het om by ons oor te bly. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Baie groete
Fairview Guest House

Fairview Guest House
Chevon N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chevon N

Ons het baie lekker gebly.

Dis 'n baie nuwe gastehuis. Die kamers is baie mooi netjies, enigste negatief was dat die jong man wat ons ontvang het bietjie gesope was.

Fairview Guest House se terugvoer

Goeie dag, ek vra nederig omverskoning dat die ontvangs nie te wense was nie. Hoop om volgende keer n beter indruk te maak. Groete

Fairview Guest House
Mariette H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette H

Disappointed with no reception and some aspects of the room features.

There was nobody to receive us when we arrived and nobody to let us out when we left. The room had no towel rails and the blinds in the bathroom did not close properly leaving one feeling very exposed while showering or using the toilet.

Felicia T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Felicia T

The place is filthy and the ladies that work there are unprofessional.

The place is very nice but not being looked after. The owners must monitor the place and make sure it's clean and comfortable. The stay was very unpleasant, couldn't wait to leave.

Nkuluka M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkuluka M

Good.

The guesthouse is 5 star, just need to work on some of the staff's customer service skills.

Sarel W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel W

Bestuur van die plek laat veel te wense oor.

Ons het 'n vuil bed gekry in ons kamer. Daar was hare op 'n kussing en vlekke op die laken. Dit was heel duidelik dat die kamer se bed nie met skoon beddegoed oorgetrek was na die vorige gaste uit is nie. Op versoek was die beddegoed wel dadelik vervang, al was dit Kersdag. Daar was nie handdoeke soos gewoonlik op die beddens nie, so ons weet nie of die handdoeke wat wel daar was skones was nie. Daar was ook geen seep of sjampoe nie. Daar was wel iemand anders se onderklere in van die laaie en die plek was nie afgestof nie.

Fairview Guest House se terugvoer

Ek is regtig baie jammer om te hoor wat u alles noem.

Fairview Guest House
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cara H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cara H

Aaklig.

Swak diens. Eintlik geen. Vuil. Gebruik ou waterbottels, was dit, hervul en sit in kamer! Geen stort deur/gordyn, dogtertjie gegly en haar kop gestamp. Spieël lê teen wasbak. Swembad groen met sigaret pakkie in. Daar is nie agter die honde skoongemaak nie. Hang wasgoed oor swembad relings. Gooi vuilgoed aan kant van huis waar karre parkeer. Geen besprekingsboek. Kamer geen venster. Teleurgesteld en swak.

Fairview Guest House se terugvoer

Clara Hammer,
Dankie vir jou terugvoer, ons is regtig jammer dat u nie die tyd by ons geniet het nie, ons sal definitied ondersoek instel. Die kamer wat u bespreek het was die goedkoopste kamer, en waarde vir geld volgens die geriewe aangebied.



Fairview Guest House
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaan-singel 22, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzNzI0OWMxLTBiY2MtNDlmYy1hNGNkLWU1ODE5MmU0N2Y2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 22 Korhaan Cresent Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.752398241104 24.817528045223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang