Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaan-singel 22, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fairview Guest House is in die klein dorpie, Hartswater, geleë. Hartswater is een van 2 hoofdorpe in die Vaalhartsvallei, 'n oase op die rand van die dorre grens tussen die Noord-Kaap en Noordwes.

Verblyf word aangebied in verskeie tipes kamers wat elkeen smaakvol versier is en elk of 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gebruik maak van die swembad en daar is sitplek buite. Ander geriewe in die kamers sluit 'n Jacuzzi, braai-area en WiFi in. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is.

Nabygeleë aktiwiteite sluit wynproe en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Joey S
Besigheidsreis
5.0
Sal weer hier tuis gaan. Baie vriendelike ontvangs. Pragtig, netjies en rustig. Baie veilig.
Aug 2024
Freddy D
Besigheidsreis
5.0
Puik, puik en nogmaals puik. Baie stylvol en die beste van alles "no load shedding".
Feb 2024
Linda P
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, gerieflik, luuks. Ons het baie lekker gebly by Fairview Gastehuis. Die eienaars is baie vriendelik en het ons hartlik ontvang. Dit is 'n bai...
Sien meer
Okt 2023
Elize C
Besigheidsreis
5.0
Het baie lekker gebly. Vriendelike mense. Skoon, netjies, veilig. Groot, gerieflike kamers. Sal beslis weer daar gaan bly.
Okt 2023
Ayanda Z
Saam met lewensmaat
5.0
The guest house is beautiful. They must fix the hot water issue, there wasn't hot water in most rooms, showered with cold water for two...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tjaart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Korhaan-singel 22, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Fairview Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hartswater Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korhaan-singel 22, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzNzI0OWMxLTBiY2MtNDlmYy1hNGNkLWU1ODE5MmU0N2Y2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 22 Korhaan Cresent Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.752398241104 24.817528045223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang