Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Holiday Home

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-straat 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 440 R1 296 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Fairview Holiday Home bied selfsorgverblyf in Uvongo. Die huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 5 kinders en is naby Lucian-strand wat 'n Blouvlagstrand is.

Die eiendom beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n oop badkamer met 'n Jacuzzi-bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Dié 3 kamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is goed toegerus met basiese toebehore om maaltye voor te berei en daar is 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart bring. Explora-dekodeerders werk nie.

Daar is 'n ingeslote stoep wat toegang tot die agtertuin bied en dit het 'n plonspoel en 'n braai-area. Die eiendom het 2 motorafdakke vir 2 voertuie. Dis heeltemal omhein en daar is 'n alarmstelsel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Queen Elizabeth-straat 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairview Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 440
R1 440 R1 296
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabeth-straat 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4df8625e7c30e92384fa992827b8e49fb185a940587c7a9f5670b5057262f10d302ac701ad2e2fdda87171dbb34be41af757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 5 Queen Elizabeth Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.84901137428 30.386598847885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang