Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview House

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairview-plaas, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 860 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fairview House is op 'n landtong van 68 hektaar in The Crags op die bekende Tuinroete tussen Plettenbergbaai en Nature's Valley geleë. Dit is vernoem na sy buitengewone uitsigte oor die Keurbooms inheemse woud en verskeie bergreekse.

Die opstal in Kaaps-Hollandse styl, wat 'n luukse, kontemporêre gevoel beliggaam, maak gebruik van ruim ontwerp en groot vensters om die meeste van die idilliese omgewing te maak. Akkommodasie bestaan uit 'n Ou Hoofhuis wat 'n 3-slaapkamer kothuis is en 8 kamers/suites wat in die hotel geleë is en 2 of 4 gaste in elk kan akkommodeer. Die Ou Hoofhuis sluit 'n eetkamer, sitkamer, volledig toegeruste kombuis en 'n patio in. Elke kamer/suite is toegerus met 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n kluis, 'n haardroër, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, kroeg en sitarea, eetarea waar hulle hul ontbyt kan geniet. Daar is 'n restaurant op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fairview-plaas, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairview House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 860
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 860
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairview-plaas, The Crags, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24c8eeaf595d3b6bd16d842e4ecc99d5f60c083a881e95995741b60dfe7674d67482c6032e570038abcc3d1672927887110e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 860 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Fairview Farm The Crags 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.974398039905 23.424071551107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang