Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osprey-straat 14, Koro Creek Golf Estate, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fairview Manor is 'n luukse gastehuis in die eksklusiewe Koro Creek Golf Estate in Modimolle wat ideaal vir paartjies, gesinne of vriende is. Die gastehuis het 'n uitsig oor die gholfbaan en bokke wat vrylik rondloop.

Die gastehuis bied slaapplek aan 16 gaste in 8 privaat slaapkamers. Elke kamer het gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n aparte bad en 'n stort. Daar is geriewe, soos TV's met DStv, lugversorging, privaat balkonne, tee- en koffiemaakgeriewe, lessenaars, sitareas en kluise.

Fairview Manor is ook ideaal vir klein troues, konferensies en verjaarsdagpartytjies vir tot 24 gaste. Daar is 2 gemeenskaplike sitareas met 'n TV, 'n stoep met meubels, 'n gedeelde braai en eetarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is verskeie gholfbane in die area en die gastehuis bied ook aktiwiteite. Die verblyf is naby restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Osprey-straat 14, Koro Creek Golf Estate, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Osprey-straat 14, Koro Creek Golf Estate, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57123189e6eb8d0ccb33ff655d1938ce73a2309ea32ff01d1771808f57f4c0ce0ca67aae3d0ac780bca1f41ba1d023fdda45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 14 Osprey Street Koro Creek Golf Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.692246318977 28.393157936523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang