Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Simplex

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan, Fairview Golf Estate, Gordonsbaai, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Fairview Simplex is 'n lieflike huis in 'n veilige kompleks genaamd Fairview Gholflandgoed in Gordonsbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 4 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders of 3 volwassenes.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatgasstoof, oond, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n enkelslaapbank en gemaklike sitplek.

'n Gasbraai en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Doendinge in die omgewing sluit swem, voetslaan, voëlkyk, fietsry, visvang, branderplankry en bootritte in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Saint Andrews-rylaan, Fairview Golf Estate, Gordonsbaai, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan, Fairview Golf Estate, Gordonsbaai, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5dde62196fc9b81ef4b78e6b3811ddbde5bb0fc80578ac252192740f03ad65cbcb1e71eb4de76afca3b08502c143a53674b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) Saint Andrews Drive Fairview Golf Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 11:00 -34.140169 18.8711305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang