Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairway 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Fairway 2
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Lynn F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn F

Comfortable, just needed a heater.

Was very, very cold inside.

Fairway 2 se terugvoer

Hallo Lynette, thank you for your feedback. Hope to see you again soon. We take your feedback regarding the heater to heart.
The Team at Fairway 2. Managed by Langebaan Holiday Homes

Fairway 2
Etta D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etta D

Een groot lekkerte heerlik ontspan.

Dit was heerlik. Wou sommer langer bly. Net aan die weer gewoond, maar die skoon pragtige dorp maak op vir dit. Baie baie dankie.

Fairway 2 se terugvoer

Hallo Etta,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Die Span by Fairway 2
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Fairway 2
Melin W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melin W

Very pleasant stay.

Friendly staff at reception office. House very clean. Weather was perfect and enjoyed beautiful beaches near the location.

Merick H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Merick H

The house provided the necessities required for a relaxing stay.

Value for money. Lovely house layout.

Mm M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mm M

Die huis was gerieflik en netjies.

Die huis was gerieflik en toegerus met alles wat jy nodig het. Die WiFi het ongelukkig nie gewerk nie, maar ons het reggekom met ons Vodacom data. Ons het die huis basies net gebruik om te slaap, want my familie woon in Langebaan en het ons daagliks daar gekuier. Ek wag steeds vir my breekskadedeposito om terugbetaal te word.

Delysia P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delysia P

Absolutely stunning weekend with family. Fairway 2 was perfect.

Such a stunning house to go away to with family and friends. Everything was so clean and comfortable and easily accessible. Fairway 2 had everything we needed, and more! The staff at Langebaan homes are also so welcoming, helpful, and friendly. Will definitely be booking here again.

Fairway 2 se terugvoer

Thank you for the lovely feedback. We hope to see you again soon.

The Team at Fairway
Managed by Langebaan Holiday Homes

Fairway 2
Joneve C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joneve C

Lekker ruim huis met basiese benodighede.

Ons het die langnaweekverblyf baie geniet. Die huis is lekker ruim maar kan nogal bietjie koud word in die winter veral in die leefarea. 'n Lekker kaggelvuurtjie sal nogal die trick doen. Die huis het als wat mens nodig het en die erf is lekker groot. Ek stel net voor dat daar matjies in die badkamers gesit moet word.

Hennie K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie K

Streng reëls en soek net foute na die tyd.

Huis gerieflik, het nie binnebraai nie, kry die gevoel daar word opsetlik na foute gesoek, om deposito terug te hou. Beddegoed blykbaar 'n merkie of 2.

Fairway 2 se terugvoer

Hallo Hennie,

Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons neem dit ter harte en sal ons bes doen om kliënte ervarings te verbeter.

Mooi Loop
Die Span by Fairway 2

Fairway 2
Marielouise P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielouise P

'n Ruim en netjiese huis.

Als was pragtig en netjies en sal weer daarheen gaan. Die diens was ook baie goed en is baie sentraal geleë.

Manfred M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred M

Beautiful.

Beautiful house and facilities, will definitely book again and recommend to friends.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig.

Pragtige huis en geriewe, ons sal definitief weer bespreek en vir vriende aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fairway 2 se terugvoer

Thank you for the positive feedback, Manfred. We hope to see you again soon.

The team at Fairway 2

Fairway 2
Crystal N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal N

Great place for young kids and teenagers.

We spent a lovely weekend at Fairways 2. The boys enjoyed it because they had their own space to relax and have fun. The beach was a short drive away and we could still enjoy our walks on the beach. The house is well equipped especially in the kitchen. Only suggestion would be to have bathroom rails to hang bath towels on.

Cayden S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayden S

Clean. Happiness!

Fairway 2 was amazing! The fact that it was so clean was great! We felt like we over packed, as they provided so much. Thank you, thank you, thank you. Will definitely stay at Fairway 2 again. Until next time...

Fairway 2 se terugvoer

Thank you for the positive feedback, Cayden. We hope to see you again soon!

Fairway 2
Jansie S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie S

Sal hierdie huis beslis aanbeveel!

Ons het baie lekker gebly. Sal net aanbeveel dat daar bietjie meer breekware moet wees. As al ses geëet het, is daar niks ekstra borde nie. Ook nie as iemand kom kuier nie. Die voordeel daaraan is dat dit jou dwing om eke keer skottelgoed te was want jy kan nie die skottelgoedwasser gebruik nie, want as dit vol gepak is, is daar niks oor om uit te eet nie. Baie oulike veilige huis!

Fairway 2 se terugvoer

Hallo Jansie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Groete
Langebaan Holiday Homes

Fairway 2
Lizey W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizey W

Baie netjies met genoegsame leefruimte.

Dis ideaal vir 'n kuier met vriende of net 'n wegbreek met die familie.

Basie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Basie V

Geen probleme nie!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R2 403
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 403
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42plawl09VQfku6U8YN2VDBpXO2iQmtpCBD1mTYqQuZfq3JCAJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 403 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 2 Fairway Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.086265731016 18.040330262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang