Fairway 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 337
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lynn F - Jul 2023
Algehele gradering
Comfortable, just needed a heater.
Fairway 2 se terugvoer
Hallo Lynette, thank you for your feedback. Hope to see you again soon. We take your feedback regarding the heater to heart.
The Team at Fairway 2. Managed by Langebaan Holiday Homes
Etta D - Jul 2024
Algehele gradering
Een groot lekkerte heerlik ontspan.
Fairway 2 se terugvoer
Hallo Etta,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die Span by Fairway 2
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Melin W - Mei 2023
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Merick H - Okt 2023
Algehele gradering
The house provided the necessities required for a relaxing stay.
Mm M - Feb 2023
Algehele gradering
Die huis was gerieflik en netjies.
Delysia P - Aug 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning weekend with family. Fairway 2 was perfect.
Fairway 2 se terugvoer
Thank you for the lovely feedback. We hope to see you again soon.
The Team at Fairway
Managed by Langebaan Holiday Homes
Joneve C - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker ruim huis met basiese benodighede.
Hennie K - Des 2020
Algehele gradering
Streng reëls en soek net foute na die tyd.
Fairway 2 se terugvoer
Hallo Hennie,
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons neem dit ter harte en sal ons bes doen om kliënte ervarings te verbeter.
Mooi Loop
Die Span by Fairway 2
Marielouise P - Jul 2018
Algehele gradering
'n Ruim en netjiese huis.
Manfred M - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig.
Pragtige huis en geriewe, ons sal definitief weer bespreek en vir vriende aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fairway 2 se terugvoer
Thank you for the positive feedback, Manfred. We hope to see you again soon.
The team at Fairway 2
Crystal N - Sep 2018
Algehele gradering
Great place for young kids and teenagers.
Cayden S - Nov 2017
Algehele gradering
Clean. Happiness!
Fairway 2 se terugvoer
Thank you for the positive feedback, Cayden. We hope to see you again soon!
Jansie S - Jul 2016
Algehele gradering
Sal hierdie huis beslis aanbeveel!
Fairway 2 se terugvoer
Hallo Jansie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Groete
Langebaan Holiday Homes
Lizey W - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjies met genoegsame leefruimte.
Basie V - Sep 2014
Algehele gradering
Geen probleme nie!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang