Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairway 2

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Lynn F
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Comfortable, just needed a heater. Was very, very cold inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Fairway 2
Hallo Lynette, thank you for your feedback. Hope to see you again soon. We take your feedback regarding the heater to heart. The Team at Fairway 2. Managed by Langebaan Holiday Homes

Etta D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Een groot lekkerte heerlik ontspan. Dit was heerlik. Wou sommer langer bly. Net aan die weer gewoond, maar die skoon pragtige dorp maak op vir dit. Baie baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
Fairway 2
Hallo Etta, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Die Span by Fairway 2 Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Melin W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

Very pleasant stay. Friendly staff at reception office. House very clean. Weather was perfect and enjoyed beautiful beaches near the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Merick H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2023

The house provided the necessities required for a relaxing stay. Value for money. Lovely house layout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mm M
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2023

Die huis was gerieflik en netjies. Die huis was gerieflik en toegerus met alles wat jy nodig het. Die WiFi het ongelukkig nie gewerk nie, maar ons het reggekom met ons Vodacom data. Ons het die huis basies net gebruik om te slaap, want my familie woon in Langebaan en het ons daagliks daar gekuier. Ek wag steeds vir my breekskadedeposito om terugbetaal te word.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Delysia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Absolutely stunning weekend with family. Fairway 2 was perfect. Such a stunning house to go away to with family and friends. Everything was so clean and comfortable and easily accessible. Fairway 2 had everything we needed, and more! The staff at Langebaan homes are also so welcoming, helpful, and friendly. Will definitely be booking here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Fairway 2
Thank you for the lovely feedback. We hope to see you again soon. The Team at Fairway Managed by Langebaan Holiday Homes

Joneve C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2021

Lekker ruim huis met basiese benodighede. Ons het die langnaweekverblyf baie geniet. Die huis is lekker ruim maar kan nogal bietjie koud word in die winter veral in die leefarea. 'n Lekker kaggelvuurtjie sal nogal die trick doen. Die huis het als wat mens nodig het en die erf is lekker groot. Ek stel net voor dat daar matjies in die badkamers gesit moet word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Des 2020

Streng reëls en soek net foute na die tyd. Huis gerieflik, het nie binnebraai nie, kry die gevoel daar word opsetlik na foute gesoek, om deposito terug te hou. Beddegoed blykbaar 'n merkie of 2.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Albert
Fairway 2
Hallo Hennie, Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons neem dit ter harte en sal ons bes doen om kliënte ervarings te verbeter. Mooi Loop Die Span by Fairway 2

Marielouise P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

'n Ruim en netjiese huis. Als was pragtig en netjies en sal weer daarheen gaan. Die diens was ook baie goed en is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manfred M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2018

Pragtig. Pragtige huis en geriewe, ons sal definitief weer bespreek en vir vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Fairway 2
Thank you for the positive feedback, Manfred. We hope to see you again soon. The team at Fairway 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 403
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 403
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-straat 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42plawl09VQfku6U8YN2VDBpXO2iQmtpCBD1mTYqQuZfq3JCAJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 403 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 2 Fairway Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.086265731016 18.040330262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang