Fairway Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf Course-weg 13, Plot 263, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fairway Cottage is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in Port Edward en vorm deel van die eienaar se huis. Die instansie is oorkant die gholfklub waar daar 'n lekker restaurant en kroeg is. Port Edward is 'n klein vakansie- en vissersdorpie met menigde aktiwiteite, soos avontuurroetes, voetslaanpaaie en kloofkyk. Daar is ook talle koddige winkeltjies, restaurante, 'n pragtige hoofstrand met lewensredders en afgeslote strande.
Die gesellige kothuis het slaapplek vir 2 gaste wat vir gemeenskaplike gebruik ingerig is met 'n slaaparea, badkamer en 'n kombuisie. DIe eenheid het 'n dubbelbed n 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar kan op versoek reëlings getref word vir nog 'n ekstra kind indine nodig. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer het 'n platskerm-TV met OpenView-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus en 'n tweeplaatstoof is op versoek beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat stoep wat oor die groot tuin uitkyk waar gaste kan braai en skemerkelkies geniet. Die eenheid het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Klein honde is op gaste se eie risiko welkom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Golf Course-weg 13, Plot 263, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fairway Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf Course-weg 13, Plot 263, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang