Fairway Guest Lodge
Beskrywing
Die eenheid op die grondverdieping het slaapplek vir 2 gaste, en het enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolfstoof, oond en yskas, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n eetarea, WiFi, 'n TV en lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Fairway Lodge is in 'n woonbuurt geleë.
Groot groepe, partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word.
Alle gaste moet mekaar respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamer beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie en 'n sitarea met 'n TV, lugversorging en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Fairway Lodge is in 'n woonbuurt geleë.
Groot groepe, partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word.
Alle gaste moet mekaar respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuisie, 'n eetarea, 'n rusbank, lugversorging, 'n TV, en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Fairway Lodge is in 'n woonbuurt geleë.
Groot groepe, partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word.
Alle gaste moet mekaar respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuisie, 'n eetarea, 'n rusbank, lugversorging, 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Fairway Lodge is in 'n woonbuurt geleë.
Groot groepe, partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word.
Alle gaste moet mekaar respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer. Daar is ook 'n goed toegeruste kombuisie, 'n sitarea met 'n TV, lugversorging en gratis WiFi. Hierdie eenheid is naby die swembad geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Fairway Lodge is in 'n woonbuurt geleë.
Groot groepe, partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word.
Alle gaste moet mekaar respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV, lugversorging, WiFi en 'n pragtige uitsig in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Fairway Lodge is in 'n woonbuurt geleë.
Groot groepe, partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word.
Alle gaste moet mekaar respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n balkon, 'n goed toegeruste kombuisie, lugversorging, 'n waaier, 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Fairway Lodge is in 'n woonbuurt geleë.
Groot groepe, partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word.
Alle gaste moet mekaar respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairway 20, St. Michaels on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang