Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairway Guest Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway 20, St. Michaels on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fairway is in die rustige woonbuurt Uvongo geleë en bied uitsonderlike waarde aan beide sakereisigers en vakansiegangers in 6 moderne en stylvolle selfsorg-eenhede.

Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort en 'n bad óf net 'n stort.

Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, DStv, WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek op die perseel in. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n groot swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Fairway 20, St. Michaels on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairway Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway 20, St. Michaels on Sea, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a02df2c21f5b047d7aa0b820206e3c5bbda11af852b98ebe27ab1941d34c0cfd22cf9e4076d5da99126a46a0eff14daf64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 20 Fairway St Michaels on sea 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.821487849542 30.394642353058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang