Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairway Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway 118, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 230 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fairway Guest House is 'n goed geposisioneerde en ruim gastehuis wat uitkyk oor die Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Die lieflike gastehuis bied lieflike see-uitsigte, en sy ligging bied toegang tot toeristebesienswaardighede in die stad.

Verblyf word gebied in 7 stylvolle suites en 'n kothuis met tuin-uitsigte. Elke suite is smaakvol versier en toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Heerlike ontbyt kan op die patio geniet word, saam met pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan, die Durbanse stadshorison en die gholfbaan. Die gemeenskaplike binnenshuise sitkamer lei na 'n onderdak buite-sitkamer en eetarea langs die swembad, terwyl die uitgebreide verhoogde dek vir pragtige uitsigte sorg.

Die gastehuis is ongeveer 1 km vanaf Virginia Lughawe en ongeveer 23 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Plaaslike besienswaardighede sluit Golden Mile-strande, Durban ICC, sportstadions, uShaka Marine World, en 'n groot verskeidenheid winkelsentrums en gholfbane in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Fairway 118, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairway Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway 118, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d5a9b141b3d6432ba5014a4b0dbe9b620c18113fa5acdcd53ea4b69f3fab836d3433916aa44a15dcf0506c9822f4fe7d3ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 230 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 118 Fairway Durban North 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.779974983982 31.050497775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang