Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairy Knowe Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Fairy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 118 resensies vir Fairy Knowe Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
John W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W

Great spot, close to nature and down the road from the centre of Wilderness.

We were happy with the accommodation. The room is enough for the three of us, and the breakfast was great. The garden and riverfront are great to walk through and relax quietly in.

Ingrid H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H

Beautifully refurbished, but retains the old world charm - loved our stay there.

Absolutely loved the old feel of the accommodation - it has been beautifully refurbished, but retains the old world charm.

William S V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S V

Soos bo.

Heerlik, uitstekende kos. Pryse billik, so ook vir die drankies en wyn. Personeel werklik uitstekend!

Daniel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel S

Baie lekker.

Naby gelee aan alles, dit gee jou die ware atmosfeer van Wilderness.

Corine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine S

Heerlijke plek.

Fijne plek om een paar dae te geniet van natuur en water.

Jan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly. Die restaurant se ontbyt was heerlik. Al die personeel was baie vriendelik.

Simone U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone U

Clean, secure and comfortable.

The hotel was okay; unfortunately, we just passed through Wilderness and spent one night in the hotel, and we had no time to enjoy Wilderness.

Mark F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark F

Short stay, fit for purpose.

Good stay. No complaints other than the fact that the tiles in the room felt a bit oily.

Anneke M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke M

Bevredigend.

Baie mooi logging. Dit was net baie warm en daar was geen lugreëling of 'n waaier in die kamer nie. Vrydagoggend het die brandalarm afgegaan en dit het 'n lang tyd geneem voordat enigiemand vir ons gesê het wat om te doen. Ons was op ons wittebrood daar, ons het dit lank voor die tyd vir die hotel laat weet, maar daar is geen ag op geslaan nie.

Christina T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina T

Rustig.

Dit is altyd lekker. Ons het 2 Junie 1984 op ons honeymoon daar gaan bly in rondawels nr 17. Hierdie Junie 40 jaar terug.

Suretha B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suretha B

Dis 'n netjiese plek. TV kanale is net baie beperk.

Op 'n skaal van 1 tot 10, kry dit 'n 6.

Pieter M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Pleasant environment.

Hotel was neatly renovated and the accommodation was up-to-date.

Zhivago S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhivago S

Pragtige plekkie!

Ons was op wittebrood, die ligging en kamer was baie pragtig! Ons sal definitief weer teruggaan!

Jacobus L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Alle verwagtinge oortref!

Pragtige natuurskoon; fantastiese kamers.

Annalie J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie J

Dit was een nag. Rustig en mooi.

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Jean S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Fairy Knowe is altyd betowerend!

Fairy Knowe Hotel is soos 'n geheim wat mens nie wil hê die wereld moet van uitvind nie, sodat jy dit vir jouself kan hou!

Cornelia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S

It was a great hotel, everything was good. Even we could do kayaking for free on the lake.

The food in the restaurant was great and the pool was also really good.

Barry H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry H

Wonderful stay.

Great place, very neat and friendly staff.

Suretha G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha G

Heerlik rustig en naby die natuur! Die Knysnaloeries is óral te sien en slaap saans in die bome op die terrein.

Fairy Knowe het 'n facelift gehad wat haar weer vars en nuut laat lyk! Die warm gasvryheid en vriendelikheid van ál die personeel word óral oor die hotel ervaar. Die ontbyt is voortreflik!

Nannette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nannette V

Awesome - awesome service and awesome setting and venue.

The service was impeccable - the staff was amazing.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
George W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George W

Aangename verblyf met vriendelike en hulpvaardige personeel.

Kombuispersoneel moet egter daarop let dat hulle nie te hard gesels in die kombuis wat steurend vir gaste in eetlokaal kan wees nie.

Johan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Uitstekende verblyf.

Baie lekker gebly. Goeie ontbyt. Goeie restaurantfasiliteite. Kombuis oopplan - bietjie raserig.

Jean S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Beautiful overnight stay on the river's edge.

We loved staying over at Fairy Knowe Hotel. Service was amazing!

Ursula S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Netjies, vriendelik sal definitief weer daar bly.

Het ons kuiertjie daar baie geniet en was baie bly dat ons Fairy Knowe Hotel gekies het. Rustig en pragtig daar, wens ons kon nog langer kuier.

Maggie O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie O

Uitsig is pragtig. Ontbyt 5-ster. Personnel is baie behulpsaam.

Uitsig is sprokiemooi, Resturant baie lekker kos. Vriendelike personeel. Kamers nuut en skoon. Swembad kyk uit op rivier. Kan dit aanbeveel. Genoeg om te doen. Linen skoon en vars.

Jessica M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M

Baie lekker gebly! Sien uit na volgende kuier!

Kamers is netjies en gerieflik. Alles wat mens nodig het is by Fairy Knowe beskikbaar. Sal definitief weer besoek en aanbeveel.

Linde D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linde D

Lekker privaat en als wat benodig het. Gehou van die bed en ontbyt en veral swemarea.

Baie goeie waarde vir geld. Het veilig genoeg gevoel om met balkon skuifdeure oop te slaap snags. Let wetl al wat erg was om te sien, was die slangvanger wat 2 boomslange moes vang (Ek is vrek bang vir slange).

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer jou mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer.

Fairy Knowe Hotel
Martin O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin O

Alles wat jy wil hê vir 'n vinnige wegbreeknaweek.

Die ligging is asemrowend, die kamer is meer as groot genoeg met alles en meer vir twee mense en dan die hope aktiwiteite op jou voorstoep. Dit is amazing. Het klaar navraag gedoen vir 'n groepbespreking vir 6 pare vir die naweek van my verjaarsdag gemaak. Ons gaan vir seker daar lekker kuier.

Phil D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phil D

1 night for nostalgia sake.

Stayed 1 night on our Garden route tour. Directions to the hotel are unclear and Google maps is also wrong. View of the river is great. Although room was recently renovated it felt very basic for the price. No A/C or fan.

Mandy O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy O

A short, but comfortable stay.

We stayed here about 30 years ago and decided to revisit. Lovely recent renovations. Look forward to going back when they are complete to see how they all turn out.

Wouter S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter S

Vir 'n vinnige wegbreek.

Die hotel perfek vir ons, lekker breakfast, stapafstand van alles af en netjies en skoon.

Adri B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B

So-so.

Die kamers baie mooi, maar 'n waaier of lugreëling is vir my 'n prioriteit. Omdat daar nie fans in die badkamer is trek al die warm lug in die kamer in en is dit baie baie warm en bedompig. Omdat ek meestal alleen reis slaap ek nie met oop deure. Die restaurant was 'n teleurstelling. 2 items op 'n klein spyskaart nie beskikbaar. 07:15 volgende oggend was die restaurant se deure nog toe. Die kos was koud en die lawaai uit die kombuis oorverdowend. Komaan, Fairy Knowe Hotel, so mooi plek. Ek dink julle kan beter as dit!

Jason B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B

We had a great time at the accommodation. Front of house staff very friendly. Kitchen staff very helpfully. Wish the cleaning staff would have cleaned better but all in all our stay was awesome.

Hotel failed to tell us that the river was polluted and we couldn't swim. Hotel sink didn't work and for 4 people in a room, they did not fill the large water dispenser they provided us with daily.

Thelma C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma C

Pragtig, netjies en lekker.

Ons het lekker geëet en rondgestap. Alles word nuut gemaak. Slaapkamers baie mooi en netjies.

Francois V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Stil, rustig en mooi ligging.

Heerlik, stil en rustige plekkie om te ontspan.

Mari B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Perfekte vakansieplek.

Ons was baie vriendelik ontvang en kon ons eie rondawel kies toe ons daar aankom en sien hoe dit lyk. Die kos was absoluut fantasties! Ons het ure langs die rivier spandeer en het heerlik vis gevang. Alhoewel daar ander gaste in die rondawel langs ons gebly het het ons privaatheid gehad en die stilte geniet.

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Hi Mari, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is tans besig met opknappings werk. Kom kuier gerus weer na 1 September, julle gaan aangenaam verras wees! Groete.

Fairy Knowe Hotel
Alida M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida M

Die kamer op die rivier was gerieflik en wanneer jy die deur toetrek is al die geluide buite uitgedoof. Dit was 'n lieflike kuier gewees!

Die kliëntediens was baie goed en in Afrikaans! Die kamer is skoon en netjies en het alles wat jy nodig het, en jy slaap baie lekker! Die restaurant bied die lekkerste ontbyt en ander etes in. Ons het ook die Kersete daar gedoen en dit was uit die boek uit lekker! Die mense wat vir die Fairy Knowe Hotel werk is vriendelik en altyd behulpsaam. Ek sal vir seker weer soontoe gaan.

Pedja L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pedja L

Beautiful location, friendly staff, relaxed atmosphere.

Variety of activities available, something for everyone.

Relda M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M

Baie mooi en netjies.

Goeie ligging. Vriendelike diens. Ek sou net aanbeveel dat die kamers 'n liggie of lampie het tydens beurtkrag.

George S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Al was hul besig met reperasies het ons 'n goeie ontvangs deur vriendelike personeel gekry. Sal enige tyd weer by die Fairy Knowe oorbly.

Fairy Knowe Hotel is in 'n pragtige deel van ons land nie ver van besighede geleë nie, maar tog rustig. Met 'n rivier en staproetes is daar nie rede vir vervelig wees nie en saans as jy nie wil rustig wees nie is 'n uitstappie na Wildernis vir vermaak en restaurante 'n goeie idee.

Karen E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen E

Peaceful and beautiful location.

Quiet, stunning gardens and surroundings.

Esna V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esna V

Baie lekker ontspannend.

Die ligging is ideaal om 'n bietjie af te skakel vir 'n naweek.

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Hi Esna, baie dankie vir die terugvoer! Ons is tans toe vir opknappings werk. Kom loer gerus in na 1 September, jy sal aangenaam verras wees! Groete.

Fairy Knowe Hotel
Desiree S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree S

Very relaxed.

Really a place where you can relax and unwind.

Johann B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Rustige en baie mooi oornagplek. Die ligging, pragtige omgewing en vriendelike personeel maak dit werklik 'n oase.

Daar kan jy nou lekker ontspan na 'n vermoeiende sake reis. Beslis die moeite werd om daar te bly.

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer Johann, hoop ons sien gou weer!

Fairy Knowe Hotel
David D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David D

The accomodation meets your basic needs. The staff were friendly and helpful.

We really enjoyed our stay there. The facilities offered were great.

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Dear David, thank you for your lovely review! We are currently closed for renovations. Please visit again after 1 September, you will be pleasantly surprised!

Fairy Knowe Hotel
Hester H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hester H

Die uitsig vanuit die kamers aan die rivier se kant is asemrowend.

Dit maak op vir die toestand van die gebou wat beslis aandag nodig het. Ek het 'n paar jaar gelede ook daar gebly en gedink die gebou kort opknapping, ek was regtig teleurgesteld dat dit nog dieselfde lyk.

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Hi Hester, baie dankie vir jou tyd om terugvoer te gee! Jy sal bly wees om te hoor ons is huidige toe en besig met opknapping van die river uitsig kamers. Ons gaan ook 'n nuwe restaurant hê met lieflike dek tussen die bome! Kom besoek ons gerus na 1 September, ek weet jy gaan baie verras wees! Groete.

Fairy Knowe Hotel
Ann V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ann V

Very old hotel in need of TLC.

Everything in the hotel is very old and it needs a lot of TLC in order for it to be worth paying +- R1000 a night.

Pieter M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter M

Oud en afgesloof. Renovasie aan die gang is steurend.

Dis 'n baie verouderde plek. Die stort bo die bad sonder matjie om glyweerstand te bied is 'n death trap.

Leigh J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh J

We had a truly wonderful experience at Fairy Knowe Hotel. It was the perfect home away from home with friendly staff and an incredible location!

The number of wonderful activities and relaxation available at Fairy Knowe was perfect. We enjoyed relaxing by the river, canoeing and reading books in the hotel lounge. Another great activity was the morning walk to the bird hide nearby. And there are so many great restaurants in the Wilderness village just up the road.

Elise H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise H

Heerlik gebly in die pragtige Vrede Hotel.

'n Lekker, baie bekostigbare oornagplek. Die ontbyt was ook voortreflik.

Andre S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Onspannend.

Spesiale woord van dankie aan Carl vir sy moeite.

Harry V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V

Baie lekker gekuier. Baie goeie ligging. Personeel probeer regtig hard om alles reg te doen.

Sal weer gaan, slegs twee goedjies het gekrap: Ons dink 'n koue bottel water in die yskas by aankoms sou baie welkom gewees het. Ons was nie vooraf ingelig dat daar nie aandetes gaan wees nie, en ook nie dat kroeg gaan toe wees nie. Sou graag so een of twee sportkanale op TV wou sien. Verder was dit 'n baie lekker ervaring.

Leanie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanie L

Baie eenvoudige akkommodasie, maar tog wil ek terug gaan.

Fantastiese ligging. Ons het in 'n rondawel gebly. Eenvoudige akkommodasie met slegs die nodige in die rondawel, maar netjies en skoon. Die staff was bitter vriendelik en gaaf. Die plaas is al in dieselfde familie vanaf die 1800s, wat dit spesiaal maak.

Christian K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christian K

Clean room, comfortable bed and good sleep.

The heading says it all.

Sanette K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sanette K

Baie teleurgesteld.

Die personeel is vriendelik, maar baie onprofessioneel. Dit is jammer vir 'n klomp jong mans wat ander gaste geterroriseer het en die bestuur was nie opgewasse om dit te hanteer nie. Mens gaan met die verwagting om die rus en vrede van Wildernis te beleef, en nie om in vrees te slaap nie.

Corrie M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M

Baie ontspannend.

Kos was heerlik. Kamers baie netjies. Charl by ontvangs het uit sy pad gegaan om die verblyf vir ons aangenaam te maak. Hy was altyd vriendelik en behulpsaam. Sal Fairy Knowe Hotel aanbeveel vir enige iemand.

Christa V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Rustig.

Was baie rustig en mooi, reg langs die rivier, kamers is skoon en die bed gemaklik. Alles baie lekker.

Riana D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Lieflike omgewing.

Dame by ontvangs ongelooflik vriendelik en behulpsaam! Kamer baie netjies en skoon, sal net graag aanbeveel dat daar 'n klein yskassie aangebring word.

Ria C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria C

An absolutely amazing experience.

We had a wonderful stay at Fairy Knowe and will definitely return. It was clean, homey with friendly service all in a beautiful setting.

Richard O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard O

Nice old hotel.

The grandeur has left the hotel, but still a nice place to stay and kind staff that will make your stay very pleasant. Clean rooms and big bathrooms, ideal for families.

Karin C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Awesome.

Dit was absoluut waarde vir geld.

Yolandi B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B

Weggesteekte gem.

Pragtige ou hotel weggesteek langs water tussen bome.

Anneke S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Gemaklik en baie vriendelike ontvangs. Ontbyt baie lekker.

Dit was 'n veilige en gerieflike oornag plek en het aan my vereistes voldoen. Die kamer is baie ruim!

Riana P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Uitstekende waarde vir geld.

Ons is met vriendelikheid ontvang. Kamer was skoon en netjies. Ontbyt was 'n fees. Personeel was ten alle tye vriendelik en behulpsaam. Dit was regtig lekker om daar te bly.

Conrad K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad K

Hot water.

Everything was perfect except could not shower or bath at all as water was always colder than lukewarm at anytime of day or night. Dis bring under their attention, but nothing was done.

Mike T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T

Will definitely be back.

Value for money great reception great food and great location. Love the quiet and peaceful atmosphere.

Mike V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Enjoyable as usual.

Can recommend it for great value for money.

Sandra L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Nie luuks nie, maar die vriendelike diens, netheid en ligging maak meer as op daarvoor.

Sien sterre.

Erika V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Baie mooi en baie lekker oorgebly en ontbyt was ook lekker met goeie en vriendelike diens.

Ons sal beslis weer oorslaap. Dit was goeie waarde vir geld, skoon, vriendelik en lekker ontbyt. Die uitsig op die water is baie mooi.

Danica V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V

Baie netjiese, skoon en rustige verblyf.

Rondawels perfek vir mense wat bedags die pragtige omgewing wil verken. Skoon, netjies en baie gerieflik. Naby strand en soveel doendinge 'n klipgooi van die hotel af. Heerlike ontbyt daarby! Wens ek kon langer bly; sal weer kom!

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Dear Danica,

It was an absolute pleasure! Hope to see you soon.

Regards,
Rochelle

Fairy Knowe Hotel
Alison D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D

Lovely spot. Although dated, it's clean and the location is excellent.

Only stayed for 1 night. A little dated (could do with a room upgrade), however very clean. Breakfast included in rate.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek. Alhoewel dit bietjie oud is, is dit skoon en die ligging is uitstekend.

Het net 1 aan oorgeslaap. Dis bietjie oudtyds (die kamer met opgedateer word), maar dis baie skoon. Ontbyt is ingesluit by die tarief.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Philippa V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philippa V

Uitstekend, julle sien my weer.

Hierdie is die beste akkommodasie wat ek kon aanbeveel. Kamers uitstekend, uitsig uitstekend, diens uitstekend, ontbyt uitstekend. Ek beveel dit oral aan, julle is prima. Vir oud en jonk. Alle aktiwiteite wat mens aan kan dink. Personeel is prima, vriendelik en behulpsaam. Verblyf en kamers silwerskoon en het jy 'n navraag word dit onmiddellik aangespreek.

Marius K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Baie gemaklik. Rustig.

Ontbyt olierig alhoewel mooi aangebied. Eiers glad nie geel nie, amper wit. Stel voor hulle kry beter verskaffer.

Laura S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S

Dit is stil, natuurskoon plek wat perfek is vir 'n wegbreek.

Die plek is om 'n baie mooi plek geleer, die kamers is mooi. Badkamers kan bietjie opgeknap word in die toekoms.

Bruce T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce T

Rus vir die siel. Asemrowend mooi.

Waarde vir geld. Skoon verblyf. Pragtige natuur uitsig. 'n Bietjie verf sal groot verskil maak. Sal weer besoek met kinders.

Michael H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Fairy Knowe is a delightful hotel, set in beautiful surroundings.

All staff members friendly and helpful, and our stay pleasant and comfortable; but more prominent notices concerning amenities (boating, games room etc) would have been appreciated - also details of nearby places and activities.

Sonja M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Ons het nie oorspronklik die kamer gekry waarvoor ons gevra het, maar na klagtes oor lekkende bad het hul ons dadelik geskuif.

Dit was heerlike ervaring. Die ontbyt is regtig heerlik. Die hotel het opknapping nodig, maar teen die prys wat ons betaal het, was dit waarde vir geld. Die personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Na ons gekla het oor lekkende bad, is ons geskuif na beter kamer waarvoor ons gevra het aan die begin. Baie aangename bekostigbare verblyf.

Lucille L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille L

Ontspannend.

Baie dankie vir 'n baie lekker tyd by julle. Julle het uit jul pad gegaan om ons gemaklik te maak. Ons het veral die heerlike ontbyt in die oggende geniet.

Riaan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Groot kamers, pragtige uitsig op rivier en geluide van paddas.

Baie lekker, groot kamers en 'n gemaklike bed. Die uitsig op die rivier is baie mooi. Waarde vir geld.

Izak S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak S

Bekostigbaar. Die plek is nie die nuutste nie, maar jy kan nie fout vind daarmee nie en die prys was reg. Kort regtig niks meer nie.

Gerieflik, goeie ontbyt. Kan baie lekker wees in die somer met die rivier so naby.

Tonie En Annalie W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonie En Annalie W

Perfekte bestemming.

Ek bly altyd heerlik by Fairy Knowe, ook met my kleinkinders een keer gekom en dit was vir hul vreeslik lekker. Dit is my nommer 1 bestemming.

Donald D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donald D

Baie rustig, vreedsaam en aangenaam.

Ons het n baie aangename tyd by die hotel deurgebring. Daar was n groot verskeidenheid ontbyt en dit was aangenaam, personeel ook baie hulpvaardig. Die ligging laat jou van al jou stres vergeet. Ek sal dit weer by vriend aanbeveel. Negatief: Kamermat kan gerus vervang word, asook bad was vuil.

Theo L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo L

Pleasant & peaceful.

Our family had a pleasant & peaceful stay. Friendly & accommodating staff. Needs a bit of upgrading of the facilities but it was a week well spent would definitely be back soon.

Johanna W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna W

Al die basiese in plek, netjies en skoon, met vriendelike personeel en heerlike ontbyt.

Sien sterre.

Frans D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D

Rustig geleë in pragtige omgewing naby alles wat mens wil sien of ervaar!

Baie historiese hotel met wonderlike mense.

Celeste B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste B

Pragtig geleë. Uitstekende ontbyt. Baie vriendelike personeel.

Die hotel is op 'n verskriklike mooi plek geleë. Die ontbyt was regtig baie lekker en die oggende was vredevol. Die swembad en gronde word mooi na gekyk. Tydens die bespreking was die een van die goedkoper plekke in die omgewing. Die kamers is bietjie vervalle (steeds skoon), maar ek voel vir die prys was dit te verwagte en ek was steeds tevrede met die kamer.

Jani M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jani M

Historiese belewenis en geleë op 'n uitstekende gedeelte van Wilderness.

Het 'n heerlike verblyf gehad sal definitief weer teruggaan. Die hotel is bietjie oud, maar baie netjies.

Reana R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reana R

Gerieflik.

Baie gerieflike oornag fasiliteit om die omgewing van te besoek en verken. Alhoewel die fasiliteit opknapping en modernisering benodig, was dit goeie waarde vir geld.

Pierre V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Rustig en baie mooi natuurskoon.

Met aankoms is ek vriendelik ontvang. Die kamers baie skoon en netjies. Die rivier is baie naby en rustig skoon en ook die braai-area mooi en skoon. Sal hulle beslis weer besoek en aanbeveel. Die geskiedenis van die plek ook baie interessant.

Gert V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert V

Aangenaam verras.

Dit was baie aangenaam om daar te kon kuier. Al wat miskien kan bykom is die gehalte van die televisie-kanale. Dit het ons agtergekom toe ons nie buite kon rondbeweeg nie as gevolg van die reën. Meer kanale, sport en KyNET sal dit vergemaklik. Sal definitief weer daar wil oorbly vir 'n langer tyd.

Wynand F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand F

Gemiddeld.

Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Meubels is oud en afgeleef. Tafeltennis en snoekertafels hoort nie in 'n eetsaal nie, geraas van spelers is irriterend terwyl gaste hulle ete geniet.

Jan Hendrik V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Hendrik V

Awesome.

Ek was baie verbaas oor hierdie wonderlike akkommodasie. Heerlike, rustige kamer wat uitkyk op die meer gee mens daai rustigheid en ontspanne gevoel. Hul bedien ook die heerlikste ontbyt en etes. Sal Fairy Knowe Hotel vir enige een aanbeveel om hier te oornag jul sal nie spyt wees nie. Hou so voort met jul goeie gehalte diens.

Raymond K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond K

Het dit baie geniet.

Dit is 'n baie mooi plek.

Philippa V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philippa V

Uiters teleurstellende tweede besoek.

My eerste besoek was besonders, maar met my tweede besoek was die diens in die eetsaal power. Die tafeltennisrakette was stukkend en die pooltafel se filt op die blad baie dun en omtrent onspeelbaar. Die diens was vriendelik en behulpsaam, maar die struktuur val 'n bietjie uitmekaar. Dit is 'n groot jammerte want dit is 'n uitstekende lokasie, maar ongelukkig sal ek nie weer die hotel besoek nie.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Monique R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monique R

Net ligging is mooi - res swak.

Die ligging en uitsig is pragtig. Die hotel was 'n teleurstelling. Dit word beslis nie goed onderhou nie. Muf reuk in kamers, matte is deurgeloop, verf op mure is af, spinnerakke in die vensters, bad se emalje is af, handvatsel van kas is af. Ontbyt was soos koshuiskos - droog en sonder smaak. Ons het een dag vroeër uitgeboek. Sal slegs weer soontoe gaan as die hotel klaar opgeknap is. Dit het ongelooflike potensiaal oor die ligging. Dis so jammer dat die plek nie onderhou word nie.

Fortuin B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fortuin B

Goed om te gaan rus.

Het ons tydjie daar baie geniet. Die ontbyt en buffet-etes was hemels. Sal enigeen aanbeveel om daar tuis te gaan. Iets waaraan die bestuur dalk kan kyk is om WiFi meer gerieflik te maak deur dit in kamers te kry.

Annerina V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annerina V

Skoon beddegoed, maar kamers nie skoongemaak nie.

Ek het nie gevoel dis 'n 3-ster hotel nie. Dit lyk maar op plekke vervalle. 'n 3-ter hotel gee ook nie Ricoffy en Cremora in die kamers nie. Daar was baie stof onder die bed en goed van vorige gaste wat agter die spieëlkas ingeval het. So dit word beslis nie weggeskuif elke keer as gaste daar was nie. Ons het ook nie elke dag warm water gehad om in te bad/stort nie.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Beaulah D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beaulah D

Rustige verblyf in pragtige omgewing met vriendelike personeel.

Die personeel was baie behulpsaam met raad en inligting oor die omgewing en het ons tuis laat voel van die begin af. Die ontbyt is heerlik met vinnige diens. Ten spyte van die ouderdom van die gebou, word dit goed onderhou en mens het alles tot jou beskikking wat jy teen die billike tarief verwag. Die kinders het die rivier en swembad baie geniet.

Jan N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Happy with stay.

Enjoyed our stay as well as canoeing up the river.

Daleen B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B

Baie aangenaam.

Baie vriendelike personeel. Skilderagtige ligging. Ongelooflike waarde vir geld. Skoon en netjies. Volgens hoorsê gaan fasiliteit opgegradeer word. Soveel potensiaal vir effe meer luukse akkommodasie.

Danie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G

Die gebou en fasiliteite is 'n bietjie oud, maar die wonderlike ligging en vriendelike diens maak op daarvoor.

Die Fairy Knowe Hotel is geleë op die pragtige Serpentinerivier in Wildernis. 'n Beter ligging kan jy nie kry nie. Dit is ook super rustig en mooi daar binne-in die natuur. Ongelukkig is die fasiliteite (kamers, badkamers en eetsaal) uit 'n vorige era, maar nie 'n aantreklike vorige era nie. Ek sou skat daar was 'n opknapping in die 70's en niks is ooit weer verder gedoen nie. Mens kan dus die billike koste verstaan. Ek sou egter bereid gewees het om meer te betaal vir 'n bietjie meer luuksheid. Die personeel, van die bestuur tot die kombuis- en tuinpersoneel, was baie vriendelik en behulpsaam.

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Goeie Middag

Hoop dit gaan goed?
Baie dankie dat u by Fairy Knowe Hotel gebly het.
Ons is tans in die beplanning om opgradeerings te doen en ons glo dat met u volgende besoek n beter ervaring dan sal beleef na die opgradeerings.
Indien ons enige verdere inligting kan verkaf of kan help is u meer as welkom om ons te kontak.

Vriendelike Groete
Fairy Knowe Hotel Span

Fairy Knowe Hotel
Sharne M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharne M

Baie lekker langs die rivier!

Baie spasie in die rondawel. Moet asb. beter kano's voorsien. En die stortgordyn moet vervang word.

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Dear Sharne,

It was great hosting you. We will definitely see to the shower curtain.

Regards,
Rochelle

Fairy Knowe Hotel
Melanie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Melanie B

Old, outdated and in need of as major overhaul.

Great spot on the river, grounds are well looked after and the staff are very friendly and efficient. The rooms were terrible - grimy, needed painting, bath was shocking, no phone, no fridge, 3 blurry DStv channels not 8 as advertised. The sports equipment was shocking. 10 table tennis bats all broken, a net held together with sellotape and a part of a cardboard box. Tennis equipment was outdated and balls terrible. No restaurant as advertised? No menus for the minimum amount of food they did prepare (burgers, chips and toasties). Our quote said a buffet breakfast which we were looking forward to - didn't happen, no menu. Water in the rooms was warm - just. I know they advertise as the hotel being an "Old dame" but this old dame should have been retired a long time ago.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rene D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene D

Dit lyk as of daar baie opknapping nodig is.

Ons wou graag aandete by die restaurant geniet, maar was meegedeel die kombuis is gesluit. Nie vriendelike personeel nie.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Reivilo O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reivilo O

Slegs een nag oornag, maar die uitsig was uitstekend!

Omdat ons letterlik net oornag het sal dit onbillik wees om 'n resensie te lewer, regtig.

Johann V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V

Rustige verblyf met vriendelike personeel.

'n Baie aangename verblyf met die rustigheid van die omgewing en die lekker roei op die rivier was die moeite werd. Het nie die kamer gekry wat bespreek was nie. Die hotel kan 'n voorkeur bestemming word as hy op gegradeer kan word. Die kos goed, maar nie altyd konstant. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Ingrid W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

Puik diens en kos, maar kamer was ysig koud. Geen verwarmers, warmkomberse of ekstra komberse.

Sal weer daar gaan bly, maar beslis nie in winter nie.

Hannes M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Goeie ligging, maar behoort opgegradeer te word.

Goeie ligging, maar sommige areas is afgeleef en behoort verfris te word. Administrasie is nie goed nie en ons het weke gesukkel om terugbetaling van kamer se kansellasie te kry. Ons sal weer besoek, maar die plek het onvervulde potensiaal en het liefdevolle aandag nodig.

Fairy Knowe Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons waardeer die terugvoering geweldig baie.

Ek vra hartlik onverskoning vir die ongerief met die terugbetaling. Ons is tans besig met 2017 se beplanning met betrekking tot die herstelwerk wat ons benodig. Ons wil baie graag teen die einde van die jaar n goeie verandering maak aan die perseel met n bietjie verlange aandag aan onderhoud.

Ek hoop met julle volgende verblyf kan ons u veras!

Fairy Knowe Hotel
Hannelie G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie G

Baie behulpsaam en vriendelik!

Die personeel was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel met ons besoek vir die SA Landloop te George. My man het die braai die aand by die rondawel baie geniet! Ons en ons kinders het die kort tydjie geniet in Wildernis, gelukkig het die weer saam gespeel en kon ons ook oop die stand uitkom.

Mareli H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mareli H

Nie my geld werd.

Die foto van die kamer op die webtuiste waarvoor ek bespreek het is nie die kamer wat ek gekry het nie. Ek het vir 'n dubbel-eenheid wat na die tuin front en een langs die rivier met 2 enkelbeddens. Die aanwysings en GPF kaart het ons telkens na verkeerde plek gewys. Ek het die ontvangs gekontak om my te help maar die dame wat daar werk kon nie vir my verduidelik hoe om daar te kom en voorgestel dat die bestuurder met my praat en sou my onmiddellik terugskakel aangesien ons reeds in Wildernis gearriveer het en telkemale op verkeerde bestemming aangekom het. 10 minute later, geen oproep maar gelukkig by 'n Wildernis inwoner korrekte aanwysings ontvang. Kamer skoon en netjies. Mooi uitsig en ligging oor rivier en veilige omgewing. Ontbyt was bevredigend alhoewel 'n kelner wat laaste spek krummel uit opdienbak eet voor dit minute later aangevul word nie 'n goeie prentjie skep. Kan eerder as B&B gelys word. Dis 'n mooi plek met baie potensiaal maar met beter bestuur.

Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Annatjie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie S

Hotel en kamers en badkamers het opknapping nodig. Personeel baie vriendelik.

Daar was die betrokke tyd 60+ jong rugbyspelers van verskillende klubs by die hotel vir kursus in omgewing. Hulle was baie vriendelik maar het ontbyt gekompliseerd. Die personeel dus baie besig en ek enigste ander gas by ontbyt. Tweede oggend se ontbyt wel joghurt gehad, maar geen vrugte nie. Die kamer het 'n pragtige uitsig gehad, maar moes my bagasie teen 'n moeilike trap op en af dra. Die persone by die ontvangs baie vriendelik en het aan my inligting oor die omgewing gegee. Ek het al vir die selfde bedrag beter verblyf in die omgewing gehad. Wildernis so pragtig dat die uitsig vir verblyf vergoed het.

Vanaf R1 320
R1 320 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 320
R1 320 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 95 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45c8de9213a826a01128287ea56eb5b72192c6c69cb86747cc523b55fba289156e809d1d210e0bb1586294510ca52098d89b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Dumbleton Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994081208313 22.601317771906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang