Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairy Knowe Hotel

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 95 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Fairy Knowe Hotel bied 'n verskeidenheid akkommodasie en is in die Wildernis, Wes-Kaap geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede binne die Tuinroete.

Verblyf by die Fairy Knowe Hotel bestaan uit gesinskamers, dubbelkamers en rondawels en kothuise. Die dubbelkamers is toegerus met óf 'n dubbel-, koninggrootte- of 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer in. Die rondawels en kothuise is vrystaande en is toegerus met 'n dubbelbed en of 'n dubbelstapelbed en enkelbeddens. Geriewe wat by al die kamerkategorieë ingesluit is, is TV's en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Buffet-ontbyt word soggens bedien. Die hotel bied ook 'n kroeg wat goed toegerus is, buiteswembad en kano's wat gratis beskikbaar is vir ons gaste - eerste kom, eerste bedien. Vir die korporatiewe gas het die hotel 'n konferensiekamer en maak ook voorsiening vir troues en ander sosiale byeenkomste.

'n Verskeidenheid prettige aktiwiteite kan op die perseel beleef word. Gratis parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en die Fairy Knowe Hotel is ryafstand vanaf strande, 'n natuurreservaat en vele ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
John W
Gesin met klein kinders
5.0
Great spot, close to nature and down the road from the centre of Wilderness. We were happy with the accommodation. The room is enough f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ingrid H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautifully refurbished, but retains the old world charm - loved our stay there. Absolutely loved the old feel of the accommodation - i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
William S V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Heerlik, uitstekende kos. Pryse billik, so ook vir die drankies en wyn. Personeel werklik uitstekend!
Apr 2024
Zhivago S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie! Ons was op wittebrood, die ligging en kamer was baie pragtig! Ons sal definitief weer teruggaan!
Okt 2023
Jacobus L
Gesin met klein kinders
5.0
Alle verwagtinge oortref! Pragtige natuurskoon; fantastiese kamers.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Fairy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairy Knowe Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 320
R1 320 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 320
R1 320 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 95 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45c8de9213a826a01128287ea56eb5b72192c6c69cb86747cc523b55fba289156e809d1d210e0bb1586294510ca52098d89b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Dumbleton Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994081208313 22.601317771906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang