Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairy Knowe Hotel

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 95 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 320 R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Fairy Knowe Hotel bied verskeie verblyf-opsies in Wildernis in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sake-wegbreek naby verskeie aktiwiteite op die Tuinroete.

Verblyf by Fairy Knowe Hotel word aangebied in gesinskamers, dubbelkamers, rondawels en kothuise. Die dubbelkamers beskik elk oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die rondawels en kothuise is vrystaande en ingerig met 'n dubbelbed en/of 'n dubbelstapelbed en enkelbeddens. Geriewe in elk van die kamers sluit 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

'n Buffet-ontbyt word in die oggende bedien. Die hotel bied ook 'n kroeg met voorraad, buiteswembad en kano's wat gratis beskikbaar is vir ons gaste - eerste kom, eerste bedien. Vir ons sakereisigers is daar 'n konferensiekamer. Dit kan ook gebruik word vir troues en ander sosiale byeenkomste.

Daar is 'n reeks prettige doendinge wat op die perseel geniet kan word. Gratis parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en die Fairy Knowe Hotel is naby strande, 'n natuurreservaat en vele ander besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
John W
Gesin met klein kinders
5.0
Great spot, close to nature and down the road from the centre of Wilderness. We were happy with the accommodation. The room is enough f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ingrid H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautifully refurbished, but retains the old world charm - loved our stay there. Absolutely loved the old feel of the accommodation - i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
William S V
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Heerlik, uitstekende kos. Pryse billik, so ook vir die drankies en wyn. Personeel werklik uitstekend!
Apr 2024
Zhivago S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plekkie! Ons was op wittebrood, die ligging en kamer was baie pragtig! Ons sal definitief weer teruggaan!
Okt 2023
Jacobus L
Gesin met klein kinders
5.0
Alle verwagtinge oortref! Pragtige natuurskoon; fantastiese kamers.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Fairy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairy Knowe Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 320
R1 320 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 320
R1 320 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 95 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dumbleton-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45c8de9213a826a01128287ea56eb5b72192c6c69cb86747cc523b55fba289156e809d1d210e0bb1586294510ca52098d89b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Dumbleton Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994081208313 22.601317771906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang