Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairydust Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sally D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Was a lovely, clean and neat place to stay. Beautiful place to stay. Was very clean and neat and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie P
1 nag
5.0
Jul 2023

Netjies, gerieflik, stil omgewing en veilig. Dit is presies wat die foto's wys. Groot en ruim kamer met alles wat jy nodig het vir oorslaap. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily M
1 nag
5.0
Jul 2023

It was comfortable and clean. The accommodation was very warm and clean, and the personal touch from the host helped as well. Very organised host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niël G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Lekker oornagplek. Goeie verblyf. Soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie rustig. Ontvangs was baie hartlik en kamers baie smaakvol. Net 'n gedagte, die eienaars moet dalk net gaste inlig dat indien daar beurtkrag is, daar ook geen water is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gerieflik, ontspannend en netjies. Lekker braai- en ontspaningsgeriewe beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Fantasties. Sou hulle vier en 'n half vir alles kon gee. Meubilering is fantasties. Aangename mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Fantastiese ervaring - baie beïndruk. Baie beïndruk met Fairydust se attention to detail. Sal die definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tumalano M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

It was quite decent and I enjoyed it. My only problem was that the drainage of the shower water was very slow, so maybe they can check that out and have it fixed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Fairydust Gastehuis
Thank you, we will check it.

Feoni G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Wat n wonderlike ervaring om n stukkie goud tussen niks en nêrens te ontdek. Dit is pragtig afgerond binne, netjies, lieflike groot kamer en badkamer. Alles wat mens nodig het. Ons het al te lekker onder die sinkdak geluister na die reën terwyl ons rustig onderdak kon braai. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovenstraat 39, Roosville, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8245323af7128bffb2c043c5ac738515b70d600de32d7103febb9c6a62c42bca1715b7ada1fd1ac8b677ef61474c5417133d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 39 Boven Street Roosville 2760 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.523714417869 25.803364366293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang