Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairydust Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Fairydust Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sally D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally D

Was a lovely, clean and neat place to stay.

Beautiful place to stay. Was very clean and neat and value for money.

Maxie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie P

Netjies, gerieflik, stil omgewing en veilig.

Dit is presies wat die foto's wys. Groot en ruim kamer met alles wat jy nodig het vir oorslaap. Veilige parkering.

Emily M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily M

It was comfortable and clean.

The accommodation was very warm and clean, and the personal touch from the host helped as well. Very organised host.

Niël G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niël G

Lekker oornagplek.

Goeie verblyf. Soos geadverteer.

Marna B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Baie rustig.

Ontvangs was baie hartlik en kamers baie smaakvol. Net 'n gedagte, die eienaars moet dalk net gaste inlig dat indien daar beurtkrag is, daar ook geen water is nie.

Stiaan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan V

Gerieflik, ontspannend en netjies.

Lekker braai- en ontspaningsgeriewe beskikbaar.

Hennie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Fantasties.

Sou hulle vier en 'n half vir alles kon gee. Meubilering is fantasties. Aangename mense.

Stefan S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Fantastiese ervaring - baie beïndruk.

Baie beïndruk met Fairydust se attention to detail. Sal die definitief aanbeveel.

Tumalano M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tumalano M

It was quite decent and I enjoyed it.

My only problem was that the drainage of the shower water was very slow, so maybe they can check that out and have it fixed.

Fairydust Gastehuis se terugvoer

Thank you, we will check it.

Fairydust Gastehuis
Feoni G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feoni G

Wat n wonderlike ervaring om n stukkie goud tussen niks en nêrens te ontdek.

Dit is pragtig afgerond binne, netjies, lieflike groot kamer en badkamer. Alles wat mens nodig het. Ons het al te lekker onder die sinkdak geluister na die reën terwyl ons rustig onderdak kon braai. Sal definitief weer gaan.

Johan W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Meer as tevrede!

Regtig 'n puik en hoë standaard gastehuis. Sal enige tyd weer daar oorslaap of self langer oorbly!

Elise J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise J

Tuiste weg van die huis, soos om vir familie te kuier.

Fairydust Gastehuis is een van die bestes waar ons al ooit oorgeslaap het. Die plek word baie mooi na omgesien, die terrein is skoon en netjies. Die kamer is spoggerig en baie skoon, alles op sy plek. Die eienaars voel soos familie, hulle is so gasvry en vriendelik, ons het dadelik tuis gevoel. Ek is beïndruk met die ligte in die badkamer wat met beweging werk, om sodoende krag te bespaar. Die ontbyt wat vir ons voorgesit is was baie lekker tuisgebak en meer as genoeg. Ek sal enige tyd weer terug gaan soontoe. Dis waarlik 'n pragtige plek, in 'n verwaarloosde dorp.

Henk B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B

'n Lafenis na die lang pad van Kgalagadi.

'n Netjiese, toegeruste eenheid, vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Cois D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cois D

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang en eenheid bied goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Fairydust Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

Fairydust Gastehuis
Michelle M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle M

Friendly people and always willing to help. They went an extra mile for me.

This is a gem in a small town. It is home away from home.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerda B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B

Netjiese plek en vriendelike personeel

Alles wat jy nodig het vir jou verblyf.

Fairydust Gastehuis se terugvoer

Hi daar,baie dankie vir die goeie terugvoering. Jul is altyd welkom om weer te kom.Bly jul het dit geniet. Nogmaals baie dankie.

Fairydust Gastehuis
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovenstraat 39, Roosville, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8245323af7128bffb2c043c5ac738515b70d600de32d7103febb9c6a62c42bca1715b7ada1fd1ac8b677ef61474c5417133d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 39 Boven Street Roosville 2760 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.523714417869 25.803364366293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang