Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairydust Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovenstraat 39, Roosville, Sannieshof, 2760, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fairydust Gastehuis is in die rustige dorpie Sannieshof geleë, in Noord-Wes. Die gastehuis bied verblyf vir moeë reisigers of selfs vir 'n ontspanne wegbreek.

Verblyf word aangebied in 4 individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met DStv en WiFi.

Daar is braaigeriewe beskikbaar vir alle gaste en etes kan gereël word op versoek. Gaste is welkom om te ontspan in die gastehuis se gerieflike, gemeenskaplike leefarea of om van die kombuisgeriewe gebruik te maak. Gaste mag ook gebruik maak van die haar- en skoonheidsalon op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sally D
Gesin met tieners
5.0
Was a lovely, clean and neat place to stay. Beautiful place to stay. Was very clean and neat and value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Maxie P
5.0
Netjies, gerieflik, stil omgewing en veilig. Dit is presies wat die foto's wys. Groot en ruim kamer met alles wat jy nodig het vir oorslaap. Veilige p...
Sien meer
Jul 2023
Emily M
5.0
It was comfortable and clean. The accommodation was very warm and clean, and the personal touch from the host helped as well. Very orga...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Marna B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Ontvangs was baie hartlik en kamers baie smaakvol. Net 'n gedagte, die eienaars moet dalk net gaste inlig dat indien daar beurtkrag is, d...
Sien meer
Mei 2023
Stiaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, ontspannend en netjies. Lekker braai- en ontspaningsgeriewe beskikbaar.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Bovenstraat 39, Roosville, Sannieshof, 2760, Noordwes
  • Gaste dink Fairydust Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sannieshof Noordwes
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovenstraat 39, Roosville, Sannieshof, 2760, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8245323af7128bffb2c043c5ac738515b70d600de32d7103febb9c6a62c42bca1715b7ada1fd1ac8b677ef61474c5417133d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 39 Boven Street Roosville 2760 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -26.523714417869 25.803364366293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang