Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairyheights

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Orchilla F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvrou Alida is super tops. Sal enige tyd weer daarna toe gaan. Uitstekende diens. Baie lekker. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Langebaan, ons kom gou weer en Fairyheights is die enigste plek waar ek sal bly. Ons het heerlik gerus en gekuier. Alida doen vreeslik moeite met detail en dit voel tuis en gemaklik. Die verblyf rond 'n kuier in Fairyheights mooi af. As jy iets vra of versoek, is die gasheer bereidwillig om te help of raad te gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Amazing. What a lovely stay, owner is super friendly and very helpful. We really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alida
Fairyheights
Dit was lekker om jou te ontmoet en te huisves. Ek hoop jy kom gou weer.

Tash-reeca P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Great stay. The host was very welcoming. The snacks were an added touch of detail which we appreciated. Although the host stayed on the premises, privacy was not an issue. Views were stunning. Thank you for a great stay. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marichen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Genotvolle verblyf in Langebaan. Ons verblyf by Fairyheights was baie aangenaam. Die plekkie is goed toegerus met alles wat jy nodig het, is baie rustig met mooi uitsigte oor die lagoon, en ons het veral die jacuzzi en ekstra bederfies baie geniet. Baie dankie. Ons kom graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker en rustig. Nie die eerste keer daar gebly nie en beslis nie die laaste keer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie aangenaam. Alida is 'n wonderlike gasvrou. Daar is soveel detail in die verblyf om mens tuis te laat voel. Baie mooi uitsig oor die lagoon. Lekker braaigeriewe, snacks en vele meer. Kamers is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

The host, Alida, was very friendly and helpful. The location and views were great. We really enjoyed our weekend at Fairyheights. The units were very neat and clean and had everything we needed. We loved the jacuzzi and braai facilities. We can definitely recommend Fairyheight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die beste ooit. Ons is baie vriendelik ontvang met 'n snackmandjie en water, en die eienaar van die huis was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ek en my dogters het die wegbreek verskriklik geniet. Fairyheights is perfek geleë en baie veilig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA685f2c2a06876644bf2b40e5497c1d4a7300646874f691a1b5e2b05274fb6e1f615545fe0a82ee516ce7cbaa25106fcc6a54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 20 Park Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.104501856869 18.040062879971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang