Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairyheights

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Fairyheights is 'n spog-vakansiehuis in Myburgh Park, Langebaan. Gaste het toegang tot die eenheid op die grondverdieping van die dubbelverdiepinghuis.

Die huis bied verblyf aan 4 gaste en bestaan uit 2 groot slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 bababed en 'n TV. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en TV teen die muur. 'n Kindermatras kan op versoek voorsien word. Die badkamer het 'n toilet, 'n bad, 'n stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet met wasbak.

Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ruim en het 'n eetarea met sitplek vir 4.

Die huis lei na 'n pragtige stoep met 'n uitsig oor die tuin en daar is buitemeubels en 'n Jacuzzi. Daar is 'n braai-area en gratis WiFi word voorsien. Die Fairyheights-eenheid bied veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Orchilla F
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou Alida is super tops. Sal enige tyd weer daarna toe gaan. Uitstekende diens. Baie lekker. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons welkom te ...
Sien meer
Aug 2024
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Langebaan, ons kom gou weer en Fairyheights is die enigste plek waar ek sal bly. Ons het heerlik gerus en gekuier. Alida doen vreeslik moeite met deta...
Sien meer
Mrt 2024
Joshua S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. What a lovely stay, owner is super friendly and very helpful. We really enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Salomi V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en rustig. Nie die eerste keer daar gebly nie en beslis nie die laaste keer nie.
Des 2023
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Alida is 'n wonderlike gasvrou. Daar is soveel detail in die verblyf om mens tuis te laat voel. Baie mooi uitsig oor die lagoon. Lekke...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairyheights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 20, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA685f2c2a06876644bf2b40e5497c1d4a7300646874f691a1b5e2b05274fb6e1f615545fe0a82ee516ce7cbaa25106fcc6a54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 20 Park Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.104501856869 18.040062879971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang