Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FAK Udolpho Rivierplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Karen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker ontspan. Baie lekker ontspan en gestap. Sal beslis terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig, netjies, uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en rustig. Vriendelike en hulpvaardige diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
FAK Udolpho Rivierplaas
Goeie more, Petro. Baie bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Groete, Udolpho Bestuur

Mianda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie gemaklik en goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly - Linne silwer skoon - spierwit en alles baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
FAK Udolpho Rivierplaas
Goeie more Mianda Baie goed om te hoor dat julle tevrede was. Hoop om julle weer spoedig hier by ons te hê. Groete Udolpho Bestuur

Liena V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Sal nog lekkerder wees in somer. Ons het die huisies op die rivier verkies. Mooiste uitsig. Nie al die huisies kyk uit op die rivier nie. Hulle moet dit dalk net noem wanneer jy 'n woning moet kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheleen A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

We would go back, but we would prefer the cabins closest to the river. We loved the place, just the shower wasn't working too well. We couldn't regulate it, and while you're showering, the cold water would flow through, and you end up with a cold shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Awesome, relaxing and most enjoyable. Staff are amazing from the booking staff right down to the cleaners. The facility has everything you need and is very clean. Fantastic to get away from the rat race and just enjoy the quiet and nature. Will definitely be back. Thank you to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Restful. Nice and restful. Not too far from town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erdi J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlike visvang naweek. Baie oulike plek en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilrie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rus en vrede in die platteland. Die rustigheid van die oord en die vriendelikheid van die personeel maak die wegbreek die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing tranquil, peaceful venue. It was an amazing venue on the river. Very good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
FAK Udolpho Rivierplaas
Thank you Keith, glad you enjoyed your stay. Hope to see you again. Regards Corné

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R310
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R310
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 153 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1052, Udolpho Plaas, Parys, 9858, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZkC9BoqcJIAm8afEstJMka0EH67BfwjjPvZ4NnDmGPDcvujNWg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R310 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 Off the S1052 Udolpho Farm 9858 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.860060976701 27.484072575738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang