Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Falcon Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir Falcon Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Pragtige plek. Heerlik gebly.

Pragtige plek. Goed ingerig. Baie lekker gebly.

Jenny V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Gerieflik.

Oulike plekkie, geleë in 'n veilige omgewing. Sal definitief aanbeveel vir ander.

Amorelle M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorelle M

Absolutely great!

Great stay. Place looks just like in photos. Friendly manager that is very responsive. Very peaceful and tranquil vibe.

Petroline O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petroline O

Good.

Goed om daar te oornag.

Anastasha S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S

Great.

Our team always has high praise when they stay here they enjoy the environment.

Falcon Guesthouse se terugvoer

Good day, you are always welcome. Kind Regards. Riekie

Falcon Guesthouse
Nadeema B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadeema B

Excellent.

People are extremely friendly and helpful. Place is amazing.

Annelies D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies D

Oornag by Falcon.

Ons het net oornag en weer vroeg die volgende oggend vertrek en die kamer was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Sal hul beslis aanbeveel.

Daniel Duvane J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Duvane J

It was very nice and quiet as we like it.

We would love you stay at Falcon again.

Vanessa S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Baie oulike plek. Lekker geslaap.

Modern, knus en rustig.

Huibriëtte H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huibriëtte H

Gerieflike kamer met heerlike kuiergeriewe buite.

So lekker stil geslaap met 'n lugverkoeler in die kamer. Die swembad was 'n welkome lafenis na elke warm dag. Heerlik gebly.

Martin K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Netjiese verblyf in veilige omgewing.

Gastehuis by Mediclinic.

Amanda H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda H

Clean, but management isn't up to scratch.

The unit was new and spotlessly clean, and with secure parking. However, the swimming pool was cloudy (we really wanted a swim but couldn't face it). There was no soap in the soap dispensers at the basin and in the shower. Plates, cutlery, kettle, cups and a microwave oven are provided, but with no dishwashing facilities and no cooking equipment - clearly, all you can do is heat up a pizza. The place is for sale and managed by an off-site manager, which is probably the reason for the lapses. We would not go back there.

Falcon Guesthouse se terugvoer

Good day

Falcon guesthouse is not advertised as self-catering units.

Falcon Guesthouse
Anelda L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anelda L

Ons het lekker gebly.

Daar is paar klein foutjies soos waterdruk en die loadshedding het dit baie ongerieflik gemaak. Die eienaar is in proses om te verkoop. Iemand bestuur die plek nou vir hom.

Nick K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick K

Baie lekker gebly.

Ons wil net laat weet dat die palmboom se takke op die dak krap en dit is 'n steurnis. Verder het ons lekker gebly. Dankie.

Nick K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick K

Baie lekker, dankie.

Baie lekker, het goed oorgeslaap.

Falcon Guesthouse se terugvoer

Good day

You are more than welcome again.

Falcon Guesthouse
Bert L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert L

Rustig en aangenaam.

Kan ek net 'n voorstel maak, kan daar nie net 'n plekkie wees waar jy jou klere kan hang nie, veral as jy net oorslaap vir 'n troue of kerk, dan wil mens net graag jou klere ophang. 'n Mooi hak êrens. Verder was verblyf aangenaam.

Stefan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

As netheid 10 sterre gehad het sou ek 11 gee.

Lieflike plek, baie netjies en wonderlike diens en dankie aan Tannie Maretha wat goeie diens lewer.

Lavona D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavona D

Tranquility at its best.

We were still on our way when received a call from the owner confirming our accommodation is ready and waiting for us. Very friendly and very helpful. We arrived in a clean but tranquil atmosphere. An upliftment for the soul i would say, Will certainly return. Thank you for the friendly service and the impeccable accommodation. Definitely tranquility at its best.

Wynand F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wynand F

Was op pad na Kgalagadi en het net oornag by Falcon.

Daar was geen seep in die houers nie, reëls van COVID 19 vereis dat hande gereeld gewas moet word.

Leon A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon A

Baie lekker ruim kamer wat alles bied.

Dit was seker die beste gastehuis/kamer wat ons al beleef het - ruim en gerieflik en met 'n swembad vir die hitte.

Chrisna K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K

Sal dit beslis aanbeveel!

Gaan beslis in die toekoms weer daar slaap. Diens en netheid absoluut fantasties. Dankie.

Gert M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Conveniently near hospital, beautiful room and relaxation area, everything you need.

Everything you need away from home!

Priscilla J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla J

The facility is recommendable.

We received a warm welcome. The guesthouse was clean and the domestic services excellent.

Marcella K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcella K

Ongelooflik.

Baie dankie vir die goeie diens, skoonheid van plek en die veiligheid. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Pierre V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Naby hospitaal.

Kamer was skoon en netjies, ek het net bietjie vir die sleutels gewag. Kan gerus bietjie water of ys in yskas sit, maar verder was dit nie sleg nie. Sou daarvan gehou het as die restaurant oop was soos wat ons gedink het.

Karien P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P

Excellent place to stay.

Modern, clean upmarket guest house, perfectly managed.

Janine C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Was fantasties.

Was fantasties, sal definitief weer bespreek en vir ander aanbeveel.

Johlette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S

Dit was fantasties en ek sal die gastehuis vir enige persoon aanbeveel.

Dit is die mooiste plek en so rustig en goed geleë. Die diens was puik en dit is uit en uit die geld werd. Dit sal van nou af altyd ons oornag-plekkie wees op pad Bloemfontein toe.

Truia N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Truia N

Dis als en meer!

Gasvryheid, netheid, gerief is onverbeterlik. Die ondervloerse verhitting in badkamer is 'n lekker verrassing, restaurant op die perseel is baie lekker. Dis waarde vir geld.

Bernard F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard F

Gerieflik.

Ek sal voorstel dat indien gaste na-ure by die gastehuis opdaag, daar dalk met die personeel by die restaurant gereël word om die sleutel vir die gaste te oorhandig. Dit was nogal sleg om daar op te daag en twee keer voor 'n hek te stop wat geen aanduiding het dat dit is waar die ingang na die gastehuis is nie. Miskien kan daar saam met die bord van die haarsalon ook net 'n bord wees wat noem dat dit die ingang na die gastehuis is. Dit was donker en die beligting baie effens. Ons het geen klagtes oor die kamer nie. Alles was skoon, netjies en in werkende toestand.

Gerrie B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B

Baie netjiese en veilige akkommodasie en waarde vir geld.

=Ligging goed. Kamer baie netjies en veilige plek. Beslis waarde vir geld. Baie vriendelike diens.

Willie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Lekker gerus in lekker omgewing met lekker fasiliteite!

Uitstekende verblyf met vriendelike gasvrou wat ons goed ontvang het en onmiddelik tuis laat voel het. Sal enige tyd weer Falcon as verblyf gebruik.

Hilana D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilana D

Ons gunsteling gastehuis in Upington.

Goeie waarde vir geld. Netjies, veilig en vriendelik. Dankie Louise.

Anna V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Skoon en netjies, fantasties!

Falcon B&B is 'n pragtige moderne verblyf. Beveel dit beslis aan. Baie dankie.

Wickes P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wickes P

Baie tevrede met plek, net dat ingelig moet word dis nie meer 'n B&B nie.

Als in orde gewees Baie mooi plekkie.

Diané D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diané D

Lekker gerieflik en skoon.

Die air-con was klaar aan en die beddegoed is skoon.

Wynand F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand F

Uitstekend!

Gerieflike en netjiese kamer, alles van hoogstaande gehalte. Personeel is vriendelik en professioneel.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 13A, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA772391220f5a66d91463d2df608d1ef6caf47d9ce6c6fbc70e789453f8f4a78fc71e63775bebca71ba8e08274519b242ffe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 13A Du Toit Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440096626574 21.268178589619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang