Falcon Guesthouse
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitstraat 13A, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Falcon Guesthouse is in 'n stil, rustige area skuins oorkant Upington MediClinic, naby die gewilde Kalahari Mall geleë. Dit is ideaal vir sakelui en moeë reisigers. Gaste kan heerlik langs die privaat swembad of onder die lapas ontspan.
Falcon Gastehuis bied verblyf in 4 unieke en pragtige kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n stort, yskassie, DStv met sekere kanale, asook koffie- en teemaakgeriewe.
Drie van die 4 kamers het 2 driekwartbeddens, die ander kamer het 'n koningingrootte-bed. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Upington is 'n oase en 'n poort na die Noord-Kaap se Kalahari-woestyn. Die Oranjerivier loop deur die stad wat dit 'n vrugbare streek met wingerde en boorde en ook ideaal vir watersportentoesiaste maak. Die matige winters en rustige atmosfeer maak dit 'n gewilde wegbreekplek buite seisoen.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Du Toitstraat 13A, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Falcon Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oosterville Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Du Toitstraat 13A, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang