Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Falcon Crest

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Marzane M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Perfekte selfsorg woonstel. So lekker gebly! Sentraal geleë, veilig en lekker eetplekke naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantastiese plek om te oornag. Baie dankie aan Riaan vir die moeite op 'n Sondag. Ons waardeer dit baie. Plek is baie netjies en die ligging was perfek vir ons behoeftes. Sal beslis weer julle kontak vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Mooi, netjiese eenheid met 'n mooi uitsig! Baie netjiese plek. Skoon en goed toegerus. Was baie aangenaam. Beveel die plek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Hoogtepunt, ontbyt by Bossa fantasties. Die venue is net as basis gebruik, voldoende. Water in die kanaal en dam was vuil aan kante, maar nie iets wat die gasheer beheer oor het nie. Lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Mooi omgewing met alle dienste baie naby. Die blyplek is netjies. Die skottelgoed, wasseep en handewasseep was baie min. Ander huurders in gebou bietjie lawaaierig. Verder geen probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caylin L
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Baie “lekke”! Sal die blyplek enigetyd vir enigiemand aanbeveel. Dit was netjies, veilig, gerieflik en groot genoeg vir ons 4. Riaan was ook baie vriendelik. Ons het baie “lekke” gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2021

Aangename, veilige verblyf. Die woonstel was goed toegerus, skoon en met al die geriewe wat belowe is. Die kuier was aangenaam en rustig, omdat dit 'n veilige omgewing was. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tyger Falls-boulevard 4, Tyger Waterfront, Bellville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dabebca5c7a6ab5b2ec96c0fd8c09c3a042892697934e7928237fa5da80916de9f42383e59d38d04afe0e785bd432020367?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 4 Tyger Falls Boulevard Tyger Waterfront 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.875014972754 18.630702894859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang