Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fallen Oak Villa 1

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frieda-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 280 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Fallen Oak Villa 1 is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die Tuinroete in George, Wes-Kaap. Hierdie huis is 'n perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne basis vanwaar hulle die area kan verken en 'n rustige ontsnapping kan geniet.

Hierdie eiendom bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is op die solderkamer geleë en het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastebadkamer wat 'n toilet en wasbak bevat. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af kan gaste die eetarea vind met 'n groot etenstafel en 'n binnebraai. Die ruim leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel, rusbanke en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Buurdorpe soos Wildernis is ongeveer 18,2 km ver, terwyl Mosselbaai ongeveer 50,2 km ver is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Frieda-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frieda-straat 8, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5df105cb47ead80d3e0e229f43e0530b55405900684c95961b89116c196feeef99524fea57909cef7977e51459c7896699f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag (plek vir 6) 8 Frieda Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.970680248044 22.453185363824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang