Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Falling Feather Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotielaan 42, Val de Grace, Pretoria, 1, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Falling Feather Inn is in die luukse woonbuurt Val de Grace in Pretoria-Oos geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf naby die WNNR Internasionale Konferensiesentrum, Persequor Park, die Botaniese Tuine en The Innovation Hub. Die gastehuis bied maklike toegang tot beide die N1- en N4-hoofweë.

Verblyf word gebied in stylvolle en gerieflike slaapkamers wat elkeen in 'n moderne, klassieke ontwerp ingerig is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en is toegerus met kraakvars perkallinne, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, sekere DStv-kanale, internetdataverbinding en 'n elektroniese kluis. 'n Heerlike ontbyt word in die eetarea bedien. Ontspan met 'n glasie sjerrie voor die kaggel op daardie koel winteraande, of geniet 'n braai in die rustige tuin terwyl jy onder die prieel ontspan.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met 24-uur CCTV-kameras. Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe in die area geleë, soos Universiteit van Pretoria, Universiteit van Suid-Afrika, Universiteit van Tegnologie, ambassades, Atterbury Teater, winkelsentrums, restaurante, hospitale, gimnasiums, sportgronde en gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tambotielaan 42, Val de Grace, Pretoria, 1, Gauteng
  • Gaste dink Falling Feather Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tambotielaan 42, Val de Grace, Pretoria, 1, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9810a755fd5ddeb93a60777226842eb141939fe567f80c120be09025dad161927afc7938ea3f436fe5df805885abbac9e05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 42 Tambotie Avenue Val de Grace 1 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.748279 28.289055

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang