Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fama Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mallesonweg 1, Mowbray, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fama Lodge bied gerieflike verblyf in Mowbray, net 1,4 km vanaf Rondebosch Common. Dis naby Universiteit Kaapstad en hoofweë wat na die middestad lei.

Verblyf word in 6 en suite-kamers met storte gebied. Elke kamer het ‘n klerekas, lessenaar, stoel, TV met sekere DStv-kanale, strykyster, strykplank, haardroër, yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en is naby openbare vervoer. WiFi is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Fama Lodge
Netheid
3.4/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Faldiela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mallesonweg 1, Mowbray, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fama Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mallesonweg 1, Mowbray, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b3e4b38816a990ee573ac245d46c0ff1d7de3a744b064cba316f4c8caf7b13875386921cc4d1359d56c7bbdb7f37cda68f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 1 Malleson Road Mowbray 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.947664550302 18.475696446627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang