Familia Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Familia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hannelie R - Nov 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek, goeie en vriendelike diens.
Corné E - Apr 2023
Algehele gradering
Puik diens, pragtige plek, netjies, skoon!
Liza U - Mei 2023
Algehele gradering
Very beautiful guesthouse, but was a little disappointed.
Lees meerFrancois F - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Danelle L - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel, skoon en netjiese kamers.
Familia Guesthouse se terugvoer
Hi Danelle, baie dankie vir die mooi komplimente, ons waardeer dit opreg. So bly julle het dit geniet en asb kom weer. Julle was net so dierbaar en dit was vir ons ook lekker om julle by ons te he.
Lekker daggie verder
Groete
Elsabe
Conrad R - Jul 2022
Algehele gradering
Puik verblyf in Groblersdal!
Familia Guesthouse se terugvoer
Goeie more Conrad
Baie dankie vir die mooi kompliment! Kom besoek ons gerus weer!
Lekker daggie
Groete
Elsabe
Henko V - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon.
Makonyana M - Sep 2022
Algehele gradering
Enjoyable, but there was no air freshener in the bathroom. Backup power needed for the pool and TV to make the stay more pleasant.
Joanna B - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis uitstekend.
Familia Guesthouse se terugvoer
Goeie more Joanna, baie dankie vir die mooi kompliment. Ons sien uit daarna om julle weer as gaste te ontvang.
Lekker daggie.
Groete,
Familia familie
Lucia M - Nov 2021
Algehele gradering
Good.
Stephen R - Mrt 2020
Algehele gradering
Great.
Chris M - Des 2019
Algehele gradering
Brilliant getaway.
Familia Guesthouse se terugvoer
Good day Chris,
Thank you so much. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Familia Guesthouse
Sherise V - Sep 2019
Algehele gradering
It was worth the long drive out to Groblersdal and worth the money we paid.
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Sherise, ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Familia Gastehuis.
Elmari R - Jul 2019
Algehele gradering
Veilige, rustige, maklike, perfekte verblyf!
Corné E - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties Familia!
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie Corné, dis dierbaar en 'n baie mooi gebaar, ons waardeer opreg.
Groete van ons almal hier by Familia
Alma V - Mei 2019
Algehele gradering
Ontspanne.
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie Alma, dit is dierbaar van jou!
Michelle V - Apr 2019
Algehele gradering
The place to stay when in Groblersdal!
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie vir die baie mooi terugvoer, Michelle. Ons waardeer dit tog so baie.
Mooi dag en veilig wees,
Van almal by Familia.
Johan P - Apr 2019
Algehele gradering
Sekerlik een van die puikste gastehuise wat ons ooit besoek het!
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie, Johan. Dis so 'n mooi kompliment. Baie dankie aan julle wonderlike mense wat alles mooi en die moeite werd maak. Dit word opreg waardeer
Seën vir julle,
Jul Familia-familie
Matilda B - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige plek.
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie, Matilda. Dis baie dierbaar. Baie dankie en sien gou weer.
Mooi bly.
Groete daar
Liezl K - Feb 2019
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, vriendelik.
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer Liezl. Baie groete vir julle mooi mense van ons, hoor. Mooi bly.
Groete,
Sandra
Matilda B - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Familia Guesthouse se terugvoer
More Mathilda,
vreeslik baie dankie vir die pragtige verwysing hoor. dit word baie waardeer en ond sien uit na julle volgende kuier, julle twee dierbare mense.
Veilig bly
Groete
sandra
Raaitjie N - Mei 2019
Algehele gradering
Alles is baie mooi skoon en netjies en het ons baie lekker daar gebly.
Familia Guesthouse se terugvoer
More Raaitjie,
Baie dankie hoor. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Mooi dag daar.
Groete,
Familia Familie
Marieta V - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike en smaakvolle verblyf met hartlike ontvangs.
Familia Guesthouse se terugvoer
Ai Baie dankie Marieta. Julle is darem ook net die dierbaarheid vanself. Die gaste maak 'n gastehuis. Dankie julle. 'n Geseende Kerstyd vir julle.
Buks S - Jun 2018
Algehele gradering
Briljant.
Familia Guesthouse se terugvoer
Hi Buks,
Baie dankie hoor, dis nou lekker om sulke lekker, warm terugvoer te kry. Ai, ons waardeer dit baie, Buks. Beste wense vir julle almal daar wat ons so ondersteun het, dit was baie baie lekker om julle by Familia te huisves.
Van ons hele Familia familie.
Alida V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie mooi, netjies, veilig en baie vriendelik.
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie. Familia waardeer die terugvoer.
Jolande M - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Familia Gastehuis streef daarna om gaste tuis te laat voel.
Karen V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon!
Familia Guesthouse se terugvoer
Beste Karen,
Baie daakie, dis wonderlik om sulke dierbare gaste te ontvang. Dis julle pragtige gaste wat Familia 'n besondere gastehuis maak. Kom kuier asb. weer.
Mooi dag en vriendelike groete,
Sandra
Delene C - Apr 2018
Algehele gradering
Familia Guesthouse is pragtig en die personeel vriendelik, maar die bouery wat tans aan die gang is, is onveilig en onaangenaam.
Lees meerPeter P - Okt 2017
Algehele gradering
Advertise secure undercover parking,
Familia Guesthouse se terugvoer
Thank you very much, Peter, we appreciate it. You are welcome.
Wilma L - Sep 2017
Algehele gradering
As jy luukse verwag, sal jy dit hier beleef in alle opsigte!
Lees meerFamilia Guesthouse se terugvoer
Goeidag Wilma
Baie baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeur dit so baie om positiewe terugvoering van ons gastehuis te hoor, jul is altyd welkom en dis net n plesier om ons gaste te laat welkom voel, weereens dankie.
Familia Gastehuis
Cecile en Nicola
Andre S - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Familia Gastehuis personeel waardeer dit opreg.
Anne-marie L - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige dekor, lekker gerus, staf is vriendelik.
Familia Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Anne-Marie, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krugerstraat 47, Groblersdal, 0490, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang