Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Familie gastehuis

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 8, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie eiendom is in 'n stil area van Wellington-Noord geleë en bied gerieflike verblyf aan familie en vriende.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 pragtig gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die derde slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het oorgenoeg kasspasie. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n bad met 'n handstort, wasbak en toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-lugversorgde kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n boontjie-tot-koppie-koffiemasjien. Die kombuis brei direk uit na die eet- en leefarea, gemeubileer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n knus kaggel.

Hierdie eiendom het braaigeriewe op die perseel beskikbaar en gaste word veilige parkeerplek bekostig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Fanie S
5.0
Alles wat jy benodig vir lekker kuier. Heerlike verblyf. Pragtig skoon. Baie goed toegerus en veilig. Die spasie is heerlik. Die familie het heerlik g...
Sien meer
Apr 2024
Ilandra C
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, tranquil, safe. Beautiful home that has everything you need for a comfortable stay. The fruit trees and beautifully kept g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Sumari S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie rustig en lekker gewees. Baie lekker gebly. Eienaar het vir tot 'n campingcot beskikbaar gehad vir ons baba. Baie vriendelike mense. Sal beslis a...
Sien meer
Des 2023
Jacques K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker en netjiese verblyf. Baie lekker gebly met alles wat ons nodig het.
Des 2023
Desiree M
Saam met vriende
5.0
Dit was so 'n rustige atmosfeer. Die groep wat daar gewoon het, kon jy nie genoeg praat van die plek wat ek vir hulle geboek het nie.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Theani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 8, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Familie gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 8, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8f18f238b25482ba12317494bbf28df8f4fe2c8cc6a955873d12835dd3563cefcc794b4cb96375cf4d1020e4149348c9db1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 8 Plein Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6427621 19.017945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang