Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Beach House in Gouritz

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Irebe B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ontspanne, gerieflik, beeldskone uitsig oor die see. Rita was verskriklik behulpsaam en vriendelik met die reëlings van ons verblyf. Die huis was baie netjies en skoon. Een van ons lekkerste naweek kuiers ooit en was vreeslik bederf met die pragtige see uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig, mooi uitsig en netjiese huis. See uitsig is altyd 'n wenner. Ons het baie lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernestine G
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Truly the gem of Gouritz. The house gives you the best of both worlds, a modern kitchen with antiques throughout the house. The most amazing beach view right on your doorstep. The most beautiful sunrises can be enjoyed from both inside and outside. The option of both inside and outside braai makes it perfect for winter and summer 'kuier'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik naweek gehad! Heerlik! Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing views! Love the house, tranquil environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliza A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Lekker kuier huis. Dit is so lekker kuier huis was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tirsa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2024

Very friendly host and very comfortable stay! Peaceful village with a modern house and a beautiful sea view. We had a swim in the tidal pool, looked around the rockpools, played in the lagoon, and watched birds on the walks. The house is well furnished and very spacious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Santie B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie spesiaal met ongelooflike uitsig. Heerlike gesinsnaweek! Uitstekende uitsig, netjiese huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romandy S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Die huis het al ons verwagtinge oortref, die Seaview is fantasties. Ons kuier was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Fantastiese huis met mooiste uitsig. Ek ken Gouritz goed en het al in baie plekke gebly, maar hierdie huis is by verre nog die beste. Die huis is goed ingerig en niks kom kort nie. Het my verwagtinge ver oortref. Sal beslis weer kom. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77c9d40ca16f0701812dedda9da49a7ddd55e3e05386fac03e0115812b87a02314d78d0b4bb8cbe9049cd6a7f3fa254e3613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 7 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -34.356670271514 21.876030404322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang