Family Beach House in Gouritz
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Irebe B - Aug 2024
Algehele gradering
Ontspanne, gerieflik, beeldskone uitsig oor die see.
Arina A - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi uitsig en netjiese huis.
Ernestine G - Mei 2024
Algehele gradering
Truly the gem of Gouritz.
Susan B - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik naweek gehad!
Suzette V - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing views!
Eliza A - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker kuier huis.
Tirsa V - Feb 2024
Algehele gradering
Very friendly host and very comfortable stay!
Santie B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie spesiaal met ongelooflike uitsig.
Romandy S - Aug 2023
Algehele gradering
Die huis het al ons verwagtinge oortref, die Seaview is fantasties.
Sophia D - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese huis met mooiste uitsig.
Heinrich D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjies, uitstekend vir gesinne.
Patricia And Jochen K - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier ten spyte van stormweer.
Pieter S - Feb 2023
Algehele gradering
Ontspannend, onvergeetlik, gelukkig.
Fatima R - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome and breathtaking - very neat and tidy.
Lees meerGlen T - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean, well-designed, practical house with fantastic sea views.
Carlien R - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike, goed ingerigte huis! Jy het niks meer nodig nie.
Mariana R - Jul 2023
Algehele gradering
View is ongelooflik en 'n baie oop huis.
Hannetjie H - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Pieter L - Jul 2022
Algehele gradering
Definitief 'n plekkie in ons hart, uitgekuier in Gouritzmond.
Annelien W - Apr 2022
Algehele gradering
Best holiday destination.
Anet M - Mrt 2022
Algehele gradering
Die see is op jou stoep! Die huis is modern uitgerus en meer as genoeg spasie. Ons het baie lekker gekuier.
Suwel B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker groot, netjiese huis met die see op jou stoep!
Angelick K - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n besonderse lekker naweekwegbreek.
Jj D - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker see rustigheid.
Lucian S - Nov 2020
Algehele gradering
Peaceful and very relaxing.
Joseph I - Okt 2020
Algehele gradering
Amazing, beautiful awesome
Chris K - Sep 2020
Algehele gradering
Very good value for money ,enjoyed the stay.
Loumariw V - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, veral in die lekker ruim kombuis met 'n lang tafel!
Karin R - Jan 2020
Algehele gradering
Outstanding!
Agnes B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars.
Nollie B - Des 2020
Algehele gradering
Lekker groot huis met mooi uitsig oor die see.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang