Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Beach House in Gouritz

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jannie G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

We enjoyed our stay very much! Lovely house and very pleasant owners. Perfect quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie ligging, groot ruimte (oop huis). Dit was regtig 'n uitstekende naweek by Beach House. Die ligging is perfek en die uitsig oor die see asemrowend. As jy wil rus en net niks doen, dan is dit die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irebe B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ontspanne, gerieflik, beeldskone uitsig oor die see. Rita was verskriklik behulpsaam en vriendelik met die reëlings van ons verblyf. Die huis was baie netjies en skoon. Een van ons lekkerste naweek kuiers ooit en was vreeslik bederf met die pragtige see uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig, mooi uitsig en netjiese huis. See uitsig is altyd 'n wenner. Ons het baie lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernestine G
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Truly the gem of Gouritz. The house gives you the best of both worlds, a modern kitchen with antiques throughout the house. The most amazing beach view right on your doorstep. The most beautiful sunrises can be enjoyed from both inside and outside. The option of both inside and outside braai makes it perfect for winter and summer 'kuier'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Heerlik naweek gehad! Heerlik! Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing views! Love the house, tranquil environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Heerlik en so 'lekker' gekuier! Heerlike familie-kuier-huis! Die mooiste see-uitsig met walvisse en dolfyne wat baljaar in die branders. 'Lekker' binnebraai, kombuis perfek ingerig. Die dorp het ook winkels met alles wat nodig is vir jou vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliza A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Lekker kuier huis. Dit is so lekker kuier huis was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77c9d40ca16f0701812dedda9da49a7ddd55e3e05386fac03e0115812b87a02314d78d0b4bb8cbe9049cd6a7f3fa254e3613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 8) 35 5 1 5 7 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -34.356670271514 21.876030404322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang