Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Beach House in Gouritz

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Family Beach House in Gouritz bied selfsorgverblyf en is in die klein kusdorpie Gouritz geleë. Die eiendom is sowat 1,1 km vanaf die hoofstrand en rivier geleë, en is ook ideaal as 'n basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stortbadkamer; die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die tweede, derde en vierde slaapkamers deel die tweede gesinsbadkamer, wat 'n stort en 'n bad het.

Die ruim, oopplan goed toegeruste kombuis met eetarea bevat 'n yskas, 'n vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ooghoogte oond, 'n gaskookplaat en 'n groot 10-sitplek etenstafel. Die sitkamer het rusbanke om op te ontspan, en bied asemrowende uitsigte oor die see deur 5 m breë skuifdeure wat na die grasperkterras aan die voorkant lei. Die kombuisarea lei na die agterste binnehof, wat 'n braai-area bied vir gaste om te gebruik. Parkeerplek is beskikbaar aan die agterkant van die huis met maklike trapvrye toegang tot die huis.

Die huis is ideaal geleë naby 'n paar visvangplekke. Die dorp het 'n restaurant en 3 algemene winkels; die eiendom is ook ongeveer 49 km vanaf sentraal Mosselbaai geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Family Beach House in Gouritz
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Family Beach House in Gouritz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77c9d40ca16f0701812dedda9da49a7ddd55e3e05386fac03e0115812b87a02314d78d0b4bb8cbe9049cd6a7f3fa254e3613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 7 Kus Road Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -34.356670271514 21.876030404322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang