Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Esme G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflike verblyf. Goeie oornaggeriewe met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir terugvoering. Waardeer dit opreg.

Safiyya K
1 nag
5.0
Jun 2024

Hospitable and comfortable. I was only there for one evening, but the host was a very lovely person - she had put the electric blanket on and helped me get to my next destination after I checked out. She went above and beyond and I'm so grateful! The room was very well equipped, and I felt very safe and private too. The outdoor area was also very lovely, and anyone would be lucky to stay there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Thanks for the feedback, Safiyya Karim. You are always welcome.

Leon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was waarde vir geld. Ons is goed ontvang en verwelkom. Het rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir terugvoering. Julle is altyd welkom.

Barend B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustig en ontspanne. Ja baie lekker. Ligging baie maklik om te kry. Kamers netjies en skoon. loop die spreekwoordige ekstra myl om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie baie, julle is altyd welkom.

Jacques R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Uitstekende verblyf. Die akkommodasie was baie bevredigend en die verwelkoming vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amelia R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Vriendelik. Baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir trugvoering waardeer dit baie Julle altyd welkom

Dalene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Jy kan nie vir beter vra nie. Hul help waar hul kan. Baie vriendelik. Het tot vir ons hout gegee om te braai mee. Ek kan hul aanbeveel vir enige iemand en ek sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom.

Henry B
1 nag
4.6
Mrt 2023

Vriendelike eienaar - Susan. Die dorpie is sentraal vir iemand wat meer as een plek wil sien oor 'n naweek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir die terugvoering. Julle altyd welkom.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Apr 2023

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Family Guest House
Dankie vir trugvoering waardeer dit baie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat-Noord 39, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzRj0EinOl330rB2wIJCR0Vp6oYa5watowsBFG7LFvk5mnIkSYx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 39 Murray Street North Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489247617219 25.005716629144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang