Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Family Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Esme G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G

Gerieflike verblyf.

Goeie oornaggeriewe met alles wat nodig is.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir terugvoering. Waardeer dit opreg.

Family Guest House
Safiyya K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safiyya K

Hospitable and comfortable.

I was only there for one evening, but the host was a very lovely person - she had put the electric blanket on and helped me get to my next destination after I checked out. She went above and beyond and I'm so grateful! The room was very well equipped, and I felt very safe and private too. The outdoor area was also very lovely, and anyone would be lucky to stay there!

Family Guest House se terugvoer

Thanks for the feedback, Safiyya Karim. You are always welcome.

Family Guest House
Leon N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Dit was waarde vir geld.

Ons is goed ontvang en verwelkom. Het rustig geslaap.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir terugvoering. Julle is altyd welkom.

Family Guest House
Barend B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B

Baie rustig en ontspanne.

Ja baie lekker. Ligging baie maklik om te kry. Kamers netjies en skoon. loop die spreekwoordige ekstra myl om ons tuis te laat voel.

Family Guest House se terugvoer

Dankie baie, julle is altyd welkom.

Family Guest House
Jacques R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R

Uitstekende verblyf.

Die akkommodasie was baie bevredigend en die verwelkoming vriendelik.

Amelia R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R

Vriendelik.

Baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was baie netjies en skoon.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir trugvoering waardeer dit baie Julle altyd welkom

Family Guest House
Dalene S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S

Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Jy kan nie vir beter vra nie.

Hul help waar hul kan. Baie vriendelik. Het tot vir ons hout gegee om te braai mee. Ek kan hul aanbeveel vir enige iemand en ek sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom.

Family Guest House
Henry B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B

Vriendelike eienaar - Susan.

Die dorpie is sentraal vir iemand wat meer as een plek wil sien oor 'n naweek.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Julle altyd welkom.

Family Guest House
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Linda F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Linda F

Susan is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis net 'n jammerte dat die eenhede, oornagkamer en die woonstel, nie op standaard is nie.

Die linne en beddens is baie oud en afgeleef. Moet beslis vervang word. Die beddens se matrasse is glad nie op standaard nie. Die linne is skoon, maar baie oud en afgeleef. Sal ongelukkig nie die gastehuis aanbeveel nie.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Melloney H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melloney H

Dit was baie lekker en kon rus na 'n lang pad.

Vriendelike ontvangs, baie netjiese huis.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Julle altyd welkom.

Family Guest House
Vincent V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Vriendelik en waarde vir geld.

Altyd vriendelike diens en waarde vir geld vir 'n een nag oorslaap.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir trugvoering waardeer

Family Guest House
Connie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie R

Baie skoon plekkie.

Baie skoon en goeie gasheer.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir terugvoering. Julle altyd welkom.

Family Guest House
Surika V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika V

Johan en Susan - ons kan net dankie sê. Dit was 'n heerlike tyd saam met julle.

Dit is 'n lieflike plek. Almal is huislik van aard. Vriende bande gesmëe. Dankie is te min, maar ons sien weer.

Leon S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Heerlik oornagkuierplek.

Mooi skoon, en ontvangs was goed. Gerieflike beddens en spasie.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir jou trugvoering.

Family Guest House
Junior R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junior R

Baie rustig. Fantasties.

Eienaars van die gastehuis was baie vriendelik. Baie rustige mense.

Karin D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Bekostigbaar, veilig, skoon en netjies.

Ons was 2 vriendinne met 4 tieners. Wat 'n heerlike blyplek vir 6 mense. Groot ruim huis. Mooi skoon en netjies. Ek sal definitief weer bespreek.

Yandiswa N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yandiswa N

Warm bed and neat.

I enjoyed and it's not far from town, they also accompanying if you get lost. Thank you very much.

Family Guest House se terugvoer

Thank you for the feedback. You are always welcome.

Family Guest House
Danie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

We had a lovely stay at Family Guest House. Couldn't have asked for better.

Affordable, safe, private, clean, comfortable and everything that's needed for an overnight stay. Friendly and helpful hosts. We would definitely make use of Family Guest House again.

Ronel S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Skoon, ruim en baie vriendelike diens.

Baie dankie vir die gemaklike en goed toegeruste kamer, veilige parkeerplek en goeie ligging. Vriendelike Karoo-mense is tops.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir trugvoer. Waardeer dit baie julle altyd welkom

Family Guest House
Wynand S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Susan het ons dadelik baie welkom laat voel en alles gedoen om dit vir ons gerieflik as moontlik te maak. Sal beslis weer daar tuisgaan en word sterk aanbeveel.

Veilige parkering vir motor.

Eugénie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugénie B

Die huis is geleë in 'n heerlike stil buurt.

Dit is beslis waarde vir geld. Die huis is groot en gerieflik met 3 slaapkamers. Daar is ook 'n swembad.

Jacobus B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Veilig, netjies en waarde vir geld.

Kan enige tyd aanbeveel word. Sal ook weer daar tuisgaan.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir trugvoering. Julle altyd welkom.

Family Guest House
Glenda G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G

Baie gerieflike en netjiese oornagplek.

Vriendelike ontvangs van gasheer en gasvrou wat ons laat tuis voel het, al het ons baie laat die aand gearriveer. Netjiese oornagplek met al die nodige geriewe. Baie dankie!

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, julle is altyd welkom terug.

Family Guest House
Colin P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin P

Great accomodation. Exceeded expectations.

Exceptional hospitality, even with late arrival.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir trugvoer. Julle altyd welkom

Family Guest House
Allen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allen V

Heerlik oornag.

Billike oornagkamer.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir die trugvoering. Ek hoop ons sien julle gou weer.

Family Guest House
Hanlie S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie S

Netjiese plek.

Adverteer gerus vooraf die plaaslike restaurant ook!

Adri O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adri O

Ongelukkig is die woonstel ruim, maar die bed waarop ons geslaap het en die banke in die woonstel is oud en afgeleef.

Vriendelikheid ontbreek glad nie en jy word kort-kort gevra of als OK is. Die woonstel is ruim. Die bed is oud en ek het 'n seer rug gehad as gevolg van ou matrasse. Die banke is oorgetrek met oortreksels, maar dit is baie erg stukkend. Hulle sal moet nuwe bed en banke daar insit.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Busisiwe B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Busisiwe B

It was not really appetising.

No wifi, no iron, no stove, bath towels were not enough, no soap and the bed itself had no continental pillows.

Family Guest House se terugvoer

Thanks for your feedback.
The overnight room had more than enough furniture and equipment in for one night. microwave, kettle, cutlery, full DStv and a fridge. The place is advertised without Wi-Fi.

Family Guest House
Corne G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne G

Netjiese, skoon en goeie waarde vir geld verblyf.

Baie lekker oornagverblyf. Dit voel soos huis weg van die huis af.

Lizelle S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Gasvrye ontvangs in hartjie van winter

Johan het ons gasvry ontvang. Die elektriese komberse was reeds aan toe ons arriveer en hy het ook sy motorhuis aangebied, ingeval ons sou wou vroeg vertrek die volgende oggend. Dit huis is besonders ruim en ons familie het warm en gemaklik gebly. Dit was ook 'n bonus om soveel televisiekanale te kon geniet. Baie dankie vir 'n heerlike oornagverblyf.

Family Guest House se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom. Mooi bly.

Family Guest House
Donald H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald H

Great all round.

No complaints whatever.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Family Guest House
Joggie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie V

Gerieflike, netjiese en voldoende basiese oorslaapverblyf.

Vriendelike ontvangs.

Jeanette G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G

Rustige afsaal-plekkie.

Rustige stil omgewing met snoesige warm beddens. 'n Goeie oornagplekkie. Dankie vir jou moeite, Susan.

Family Guest House se terugvoer

Julle is altyd welkom.

Family Guest House
Carli B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli B

Baie goeie oornagplek.

Vriendelike gashere, uitstekende waarde vir geld. Baie goeie waarde vir geld, skoon en gerieflik.

Mariana B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Soos 'n oase.

Rustig, gerieflik, heerlik by die swembad ontspan.

Mignon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon V

Net perfek.

Pragtige gesinshuis. Groot en huislik. ’n Oase na ’n dag op die pad. Heerlik skoon en so lekker geslaap! Die swembadarea lyk lieflik vir die somer.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir goeie trugvoering. Julle is altyd welkom.

Family Guest House
Karlien V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Skoon en netjies.

Family Guest House was perfek vir oornagslaap met my hondekinders. Die hele huis was skoon en netjies. Alhoewel die dorp tydens aankoms nie krag gehad het nie, het eienaars vinnig plangemaak met 'n generator. Sal graag weer daar oorbly.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir trugvoer. Waardeer dit baie julle altyd welkom

Family Guest House
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Lekker rustige oorslaap.

Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang. Eienaars was baie vriendelik en het in alles voorsien wat ons nodig gehad het vir die oorslaap.

Muggie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Muggie B

Ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Die gasvrou was baie vriendelik, die huis en swembad was silwerskoon en netjies. Die ervaring was heerlik en in die toekoms sal ons beslis weer ’n stop hier maak.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir trugvoering Waardeer dit baie julle altyd welkom.

Family Guest House
Ina V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V

Heerlik by die swembad ontspan na 'n lang dag op die pad.

Heerlik by swembad ontspan, veilig gevoel. Baie vriendelike verwelkoming gehad.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir trugvoering. Julle altyd welkom.
Geseende Kersfees vir julle.

Family Guest House
Judy V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judy V

Dit was 'n ruim huis met genoeg plek.

Baie oulike huis, sal net aanbeveel om bietjie te moderniseer, dan kan hulle definitief meer vra per nag. Maar andersins baie lekker geslaap, beddens gemaklik en eienaars gaaf.

Family Guest House se terugvoer

Dankie vir trugvoer waardeer dit baie. Julle altyd welkom

Family Guest House
Bruce F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce F

Pleasant overnight stay.

Pleasant, friendly owner.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir trugvoering. Was lekker om julle te ontmoet.

Family Guest House
Cheryl K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl K

Small town hospitality. Rustic and charming. Was great for stop over not a holiday.

I loved the shower was huge, like a family shower. Susanne showed us around the property including main house. We left our flask after leaving and she called us to inform us of it. We fetched on our way home after holiday. Jr was kind enough to get it from the guest house and bring it to us. We shopped at their butchery and staff was very friendly.

Family Guest House se terugvoer

You are always welcome. Thanks for visiting.

Family Guest House
Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Gerieflik, gemaklik, waarde vir geld.

Sien sterre.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie waardeer dit, julle is altyd welkom.

Family Guest House
Vincent V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Baie lekker groot.

Waarde vir geld oornag slaapplek of selfs langer bly. Sal weer daar bly.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, ek waardeer dit. Julle is altyd welkom. Voorspoed vir 2021.

Family Guest House
Freda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda V

Heerlike, veilige oornagstop.

Baie vriendelike ontvangs. Heerlik oorgebly, baie veilig. Voel soos huis!

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Mooi jaar

Family Guest House
Beaulah D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D

Gerieflike, skoon en bekostigbare akkommodasie.

Johan en Susan het ons baie vriendelik ontvang en sommer tuis laat voel. Die huis is baie gerieflik en beskik oor alles wat mens nodig het om 'n nag of meer te oornag. Hierdie is werklik 'n juweel wat ons ontdek het en sal beslis in die toekoms weer daar tuisgaan.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die trugvoering. Julle altyd welkom en Geseende Kersfees vir julle. J R en Susan

Family Guest House
Jerome P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome P

Absolutely wonderful, thought I was at home.

Received a warm welcome, friendly and hospitable after a long journey.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut wonderlik, het gedink ek is by die huis.

Na 'n lang reis hartlik ontvang, vriendelik en gasvry ontvang.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Family Guest House se terugvoer

Thank you, enjoy your day. You are welcome to visit again.

Family Guest House
Carlien W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien W

Baie vriendelike ontvangs by 'n groot, skoon huis met al die nodige geriewe.

Ons het laat aangekom en vroeg vertrek, maar die kinders het lekker in die swembad geswem en met die duiwe gepraat. Dit is 'n gemaklike huis sonder pretensie.

Fernando H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando H

Dit was die lekkerste verblyf.

Dit was asemrowend om in so manier te verwelkom word, gasvryheid, behulpsaam, vriendelik. Sal dit weer doen.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Vriendelik en kinders is baie liefdevol. Julle is altyd welkom.

Family Guest House
Crystelle G - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Crystelle G

Gerieflike oornagverblyf.

Vandat ons by ons bestemming aangekom het, was ons baie vriendelik ontvang. Die woonhuis is baie groot en gerieflik. Aangesien ons Julie-maand daar oornag het was ons gasvrou vriendelik genoeg om ons warmkomberse aan te skakel. Ons het lekker ontspan en baie gerieflik gebly. Sal Family Guest House aanbeveel!

Carlien G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien G

Gerieflik en veilig.

Maklik om te kry & veilig. Niks luuks nie, maar alles wat ons nodig gehad het vir een nag se oorslaap met ons kinders en 2 honde.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Waardeer julle kuier en vriendskap. Julle is altyd welkom.

Family Guest House
Ilze L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze L

Skoon huis. Alles wat jy wil hê. Hulle kan wel net 'n toaster in die huis hê. Swembad baie lekker.

Ek sal sê dit is goeie waarde vir jou geld. Mense wat oor wil slaap vir 'n nag of twee kan hier lekker rus. Almal het die swembad geniet. Baie vriendelike en hartlike ontvangs deur die eienaar.

Hannes De Lange D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes De Lange D

Spasie vir die hele gesin, met 'n swembad.

Die eienaar het ons vriendelik ontvang, huis baie ruim en skoon. Swembad met lapa. Sal enige tyd weer hier oorslaap, kombuis volledig. Daar is DStv en ons hondjie was ook welkom. En die huis baie veilig. Ons het ook aandete by eienaar bestel teen baie billike pryse. Baie dankie vir goeie diens en waarde vir geld.

Neels S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S

Baie gerieflike en skoon akkommodasie, ideaal ingerig vir groot groepe.

JR en Susan het ons gesin baie welkom laat voel. Dit was heerlik om die Karoostilte langs die swembad te geniet met ‘n lekker vleisie van Susan se slaghuis op die kole. Ons sal beslis weer daar oorbly en kan die verblyf aanbeveel.

Iselda M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iselda M

Excellent.

Home far away from home. Safe. You can still walk in the streets late at night. Owners are very friendly and make sure you are comfortable. Will stay there every time when I need to travel.

Family Guest House se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer. Julle is altyd welkom. Voorspoed vir 2020.

Family Guest House
Harm K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harm K

Die wooneenheid is so volledig toegerus soos mens se eie huis. Vriendelikheid tops.

Mens sal nie maklik beter waarde vir geld kry nie!

Family Guest House se terugvoer

Goeie dag Harm,

Baie dankie vir terugvoer. Bly julle het lekker gebly. Julle altyd welkom Geseende Kersfees vir hele huisgesin

Family Guest House
Carlien B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien B

Home away from home for sure! Great stop over when you have kids.

The pool was a big bonus after long hot travel. Loads of space and we felt right at home. Friendly hosts, Susan and Johan.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Huis weg van die huis! Heerlike stop as jy kinders het.

Die swembad was 'n groot bonus na 'n lang en warm reis. Daar is baie spasie en ons het tuis gevoel. Vriendelike gashere, Susan en Johan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Family Guest House se terugvoer

Goeie dag Carlien,

Baie dankie ons waardeer dit. Kom gerus weer. Geseende Kerstyd vir julle

Family Guest House
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat-Noord 39, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzRj0EinOl330rB2wIJCR0Vp6oYa5watowsBFG7LFvk5mnIkSYx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 39 Murray Street North Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.489247617219 25.005716629144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang