Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Basisha Familie Leef Huis

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse En Suite-Slaapkamer
Vanaf R950
R950 R380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse is ideal vir 'n paartjie of sakereisiger. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die toegeboude balkon het 'n sonkamer en daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, vrieskas, oondjie, mikrogolf, eenplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het pragtige tuine, meubels buite en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Spesiale aandetes met mooi gedekte tafels kan gereël word.
Masseer- en skoonheidsterapeute is in die salon op die perseel beskikbaar.
Konferensiegeriewe is beskikbaar vir groepe van 6 tot 12 gaste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Huis
Vanaf R2 000
R2 000 R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 1 enkelbed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die sitarea het 2 dubbelslaapbanke vir nog 4 gaste. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n heerlike hangstoel waarin gaste kan ontspan met 'n uitsig oor die tuin. Die huis het ook 'n eetarea met 'n etenstafel met 8 stoele.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Spesiale aandetes met mooi gedekte tafels kan gereël word.
Masseer- en skoonheidsterapeute is in die salon op die perseel beskikbaar.
Konferensiegeriewe is beskikbaar vir groepe van 6 tot 12 gaste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R380
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdhurst-weg 91, Chiltern Hills, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33eeb378b1ea04d65ead7031ca80091e0987134047f26100557501918c5dae5ef8bca0e412902c803c2d0fe5ba0280892360?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R380 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 91 Birdhurst Road Chiltern Hills 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.8174898 30.8960709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang