Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Family Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Moet asb. nie meer as 2 elektriese toestelle gelyktydig in die kombuis gebruik nie.
Niks mag van die perseel of eenheid verwyder word nie - insluitend handdoeke, seep en bottels.
Geen besoekers word toegelaat nie, tensy spesiale reëlings met die eienaars getref is nie.
Rapporteer asb. enigiets wat in of om die eenheid gebreek is.
Partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie.
'n Afskrif van jou identiteitsdokument word vereis. Gaste kan dit vooraf via e-pos stuur of die eienaars kan 'n afskrif met aankoms maak.
Kinders word nie sonder volwasse toesig in die tuin of om die swembad toegelaat nie. Die swembad het nie 'n veiligheidsheining of -net nie. Gaste gebruik die swembad op eie risiko.
'n Maksimum van 5 gaste word toegelaat wat kinders en babas insluit.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 99, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911f875464de22c0bbd5b015a84bf7ddb88bff9388d8a1bfb2be2e63451c1e4ea996008238e8e1e714b03fc68e9e650418af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 99 Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.089886916967 26.22805056627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang