Family Tides
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bermuda-weg, Mtunzi Park 65, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R870 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Family Tides bied gerieflike selfsorg-verblyf aan 6 gaste in Scottburgh en is minder as 100 m van die strand af.
Dié dorpshuis is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sit-area. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met kinderbeddens wat onder dit uittrek. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en aparte toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Gaste kan wel badhanddoeke aanvra teen 'n ekstra koste.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale is. Dié area lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe. Rook is verbode in die eenheid. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Onderdakparkeerplek is beskikbaar en die kompleks het 'n swembad.
Scottburgh het 'n rits aktiwiteite soos voëlkyk, visvang, swem, snorkel, duik, branderplankry, voetslaan en gholfspeel. Gaste kan Crocworld besoek wat 'n verskeidenheid voëls en reptiele het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bermuda-weg, Mtunzi Park 65, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Family Tides het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bermuda-weg, Mtunzi Park 65, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang