Family Unit on Cottage Pie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Family Unit on Cottage Pie is in Clarens, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, bergfietsry, voetslaan, perdry, riviervlotvaarte, kulturele dorpstoere en ikoniese besienswaardighede, insluitend Golden Gate Highlands Nasionale Park. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie ver van die gedruis van die stad.
Hierdie losstaande dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n klein gesin en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop het die huis 'n rusbank vir ekstra slaapplek wat geskik is vir 'n kind. Daar is 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, dubbeldeuryskas-vrieskas, ketel, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv Premium en gratis WiFi.
Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-eetarea asook 'n braai-area met 'n tuinuitsig.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 183
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Malherbestraat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 89, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang