Family Villa on Waters Edge
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 947 Bonaire-keeromstraat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Family Villa on Waters Edge is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Marina Martinique in Jeffreysbaai geleë is. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ongerepte woonplek naby die water.
Dié eiendom bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dié huis beskik ook oor 'n gastetoilet. Linne, handdoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 4 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie huis maak van sonkrag gebruik.
Gaste het toegang tot 'n stoep met buitmeubels en 'n ingeboude braai. Dit spog ook met direkte toegang tot die kanaal en 'n uitsig oor die kanaal en die strandmeer. Met jou voertuig wat veilig parkeer is, is 'n rustige nagrus in Jeffreysbaai op hande. Daar is kajaks vir gaste om te gebruik, maar toestemming word hiervoor benodig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 947 Bonaire-keeromstraat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Family Villa on Waters Edge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 947 Bonaire-keeromstraat, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang