Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Free Fly Fishing Retreat

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Adelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Lekker vis gevang. Ons het baie lekker gebly by Fancy Free Fishing Retreat. Ons het lekker vis gevang en daar is genoeg spasie en damme dat mens nie naby iemand anders staan nie. Die damme was goed gestok en alhoewel dit warm was, het ons nog steeds trout gevang. Die bass damme is 'n groot bonus gewees, en ons het baie goed daar ook gevang. Vaughn was baie vriendelik en het ons op 'n toer geneem by die teeldamme. Ons het in Invicta gebly. Die boma-area was lekker privaat. Die 2 badkamers was ook 'n bonus, en daar was genoeg warm water in al die storte. Vaughn het ook my seun se verjaardag spesiaal gemaak deur vir hom ballonne in die huis te sit. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2021

Baie lekker baie goed vis gevang. Die verblyf tarief is hoog R650 per persoon per nag vir wat die oord bied, die hengel maak dit egter die koste werd, vang en laat gaan. As dit nie vir die goeie hengel was nie sou ek nie sommer weer die oord besoek het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Retha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Heerlike en gemaklike verblyf! Heerlik ontspan! Verblyf was skoon en netjies! Ons het die stoep baie geniet! En dankbaar vir warm komberse en warm vuurherd! Sien weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2014

Pragtige plaas en baie gasvrye bestuur. Baie swartbaars gevang. Agt forelle is gevang. Water was nog bietjie warm vir forel. Sal definitief in die winter terug gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Howard N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2013

Great A wonderful retreat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dullstroomweg, N4, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MmZmZTRiLTk4MTktNDlmYi04NTZiLTVlYzNmZjhmODkyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Dullstroom Road N4 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.602173 30.208662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang