Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Pansy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Fancy Pansy
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marchanelle D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchanelle D

Gemaklik, rustig, netjies, lekker, spasie, gerieflik.

Ek het baie lekker gebly. Die plekkie is baie gemaklik en leefbaar, baie netjies en mens voel dadelik tuis. Baie vriendelike en vinnige diens ook. Ek sal definitief die verblyf aanbeveel.

Zinhle M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinhle M

Very impressive.

Linda, as very welcoming, the security is of top range. Very quiet destination. Rooms are very clean.

Nico P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Awesome.

Stunning owners.

Adri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Soos 'n warm omhelsing van gemak en gasvryheid en 'n gevoel van tuiswees.

Baie oulike en netjiese plekkie. Skoon en modern. As jy 'n vroee oggendmens is en nie omgee dat die bure se haan jou 3 uur wakker kraai nie, is dit die plek vir jou!

Marina V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Gerieflike oornag tussen reise.

Vriendelike ontvangs, gasvrou baie akkommoderend. Goed toegerus.

Lindi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Super stunning plekkie.

Pragtige, stylvolle skoon plekkie, met alles wat jy nodig het. Linda sowel as al die staff was vreeslik gasvry en behulpsaam. Ons sien julle beslis weer in die toekoms. Die plekkie is awesome!

Barbie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbie G

Rustig en pragtig.

'n Mmens voel tuis en veilig.

Irene O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene O

Perfekte verblyf, veilig, netjies, gasvry.

Linda is 'n pragtige gasvrou, die plekkies is netjies, stylvol en pragtig. Rustige, veilige, stil verblyf. Sal dit hoogs aanbeveel en waarde vir jou geld!

Fancy Pansy se terugvoer

Baie dankie Irene. Julle was ook wonderlike gaste. Alles reels en instruksies goed gevolg. Kom kuier gerus weer.

Fancy Pansy
Werner D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner D

'n Lekker kuier saam met my seun wat woonagtig is in Gauteng.

Die ligging van Fancy Pancy is naby hoofweë en winkelsentrums. Baie netjies en veilige verblyf met Linda wat seker maak dat jou verblyf gemaklik is.

Fancy Pansy se terugvoer

Baie dankie. Bly dat julle die verblyf geniet het. Soos bulle sê "happy guest, happy host".
Kom kuier gerus weer as julle hier is.
Groete
Linda

Fancy Pansy
Morné C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morné C

Netjies, gerieflik, rustig.

Vriendelike atmosfeer. Gerieflike verblyf. Goeie sekuriteit. Voldoen aan alle behoeftes.

Michelle B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

An absolute life-saver!

Thank you very much Linda for accommodating us at such short notice! Fancy Pansy is very clean and comfortable.

Duncan E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan E

A Gem in Primrose.

Was pleasantly impressed by Fancy Pansy! Friendly host, really great place, clean and cozy.

Christo V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Vriendelik, veilig en baie netjies.

Definitief die moeite werd om daar te bly.

Ansa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S

Baie netjies en veilig.

Baie gasvrye eienaar. Baie skoon en netjies.

Louis F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F

Baie gerieflik en groot, netjies en skoon.

Baie lekker gebly, gemaklik en goeie waarde vir geld. Sal weer terug gaan!

Carmen L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L

Lovely self catering unit.

My stay was lovely, the owner was fantastic. The unit was as the photos. Only suggestion i would make is to get uncapped WiFi, I used about 3 gigs during my visit for work.

Sindiswa M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa M

Linda checked on us to ensure our comfortability and safety.

The place is well equipped, suitable for the whole family.

Nomusa S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa S

Epic.

Enjoyed my stay, everything was spot on, won't mind revisiting the place again.

Natalie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie V

Baie netheid, veilig en gasvryheid.

Sal vir seker weer daar bly.

Daleen R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R

Aangename verrassing.

Dit is die netjiesste, mooiste plekkie waarin ons gesin nog gebly het. Alles wat jou hart kan begeer is daar. Smaakvol versier. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Joyce B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce B

Best stay ever! Cosy and very safe. Not far from shopping centre - within walking distance.

Linda kept checking in with us which was great.

Marcelle R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle R

Netheid en gerief.

Goeie diens ontvang, die eienaar het seker gemaak my werkers word welkom ontvang. Hulle kon nie uitgepraat raak oor hoe gerieflik en mooi die eenheid was nie. Ek sal dit met 'n oop hart aanbeveel en ons sal in die toekoms met ons volgende sakereise weer daar tuisgaan.

Adelle J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J

Baie rustig, en veilig.

Alles wat jy kan nodig kry is in die eenheid. Naby 'n inkopiesentrum. Eenheid is lekker ruim, met elke kamer sy en suite-badkamer. Skottelgoedwasser is 'n plus, omrede daar nie elke dag iemand kom skoonmaak nie. Ek sal die plekkie aanbeveel. Linda baie gasvry, sal beslis weer daar bly en aanbeveel.

Serge Disor Morundu B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serge Disor Morundu B

Awesome, can't pretend otherwise.

I really enjoyed my stay at Fancy Pansy. Thinking of coming back on my next vacation.

Shann B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shann B

Lovely overnight stay.

Very neat and secure overnight accommodation.

Chas A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chas A

Rooms were very neat and clean.

Lovely accommodation. The accommodation was beautiful. Everything was neat and clean and the kitchen fully equipped. We loved it that there were 2 bedrooms, both with on suite bathrooms. Milk and Juice in the fridge and SMS's from Linda every day to check if we needed anything. I would highly recommend staying here. Very well done and thank you Linda.

Nan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nan S

Alles en nog meer!

Dit was wonderlik om vir 3 dae hierdie as 'n veilige hawe te gebruik. Absoluut ongelooflike diens. Netheid en luuksheid is tops.

Fancy Pansy se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Hoop ek kan julle weer akkommodeer in die toekoms.

Fancy Pansy
Marilise K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise K

Ons het heerlik gekuier.

Pragtig en veilig. Heerlik gebly.

Esmerelda Juanita B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Esmerelda Juanita B

Dis beslis nie 'n gastehuis nie.

Dis beslis nie 'n gastehuis nie. Ons was daar vir my seun se SA'S en ek sit nog met 'n sy-sussie wat net buite wil speel, wat ook ongelukkige glad nie kiddie friendly was nie. En op en af te ry elke dag voor 6 vir boeta se weigh-ins, en dan eers weer laat terug en probeer skoonmaak ook. Ek het regtig gedink vir dit wat ons betaal is daar verseker skoonmaakdienste ingesluit, want dis in skooltyd. Hulle noem ook nie dat hulle slegs 'n paar huise van 'n groot skool af is nie. Daar is 'n groot huis met dubbelgarage. Dit het mooi gelyk, maar dan ry jy om dit en gaan stop buite jou gebou wat jy geboek het. So ja dit is in iemand se agterplaas. Die plek binne is mooi, maar my seun het die Saterdag met 'n vreeslike bytplek wakker geword wat aanhou swel, ek het maar toe besluit om haar teen 12 te sê ons gaan huistoe. (Ons was daar van Don tot Sondag) so het 1 dag vroeër uitgeboek dat ek my kind by 'n dokter kon kry. Na bloede is dit 'n spinnekop wat hom gebyt het. ek voel darem 'n halwe krediet of iets vir als, om nie eens van krag te praat nie, sou my meer laat glo het in die mense. In julle reëlboeke krap julle sommer net woorde dood en skryf die nuwe woorde bo. Nie baie professioneel vir 'n plek waar ek net-net onder R1000 'n nag betaal het. Die foto's is misleidend, plek is beslis nie so groot nie, ek probeer nog soek aan die gang in die website wat ek met my lewende lywe gesien het.

Monty A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty A

Soos gewoonlik was dit lekker om net te kan ontspan.

Dis nou ons tweede keer wat ons by Fancy Pansy kuier. Hulle diens is puik. Word die heeltyd op hoogte gehou van verwikkelinge.

Promise M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Promise M

I enjoyed my stay and I love the place.

A good place to stay, clean and safe.

Monty A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty A

Baie privaat en rustige atmosfeer.

Was lekker ontspanne om daar te kuier.

Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pansy-straat 15, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2ec7f00971af676234611f08a12c19464fafd7cd50368121653554cd0f47a7e882c824b9a146f7434ebd1fc4cf8df9697c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 15 Pansy Street Primrose 1401 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -26.188443475364 28.15548691629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang