Fancy Yellow Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Henrietta K - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Danie D - Okt 2023
Algehele gradering
10 out of 10.
Fancy Yellow Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Danie! Hopelik sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Tania & Fancy Yellow personeel.
Daleen G - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Dis baie stil en personeel was baie vriendelik.
Lieb D - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig en skoon, lekker ontbyt.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Natasha F - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Ferdinand D - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Ronel C - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik, dit was net te kort.
Karen K - Apr 2015
Algehele gradering
Ek het die verblyf geniet.
Hendrik Jacobus V - Okt 2015
Algehele gradering
Alles was puik!
Anesca B - Apr 2014
Algehele gradering
Uitmuntende waarde vir geld en alle diens was verskaf met 'n vriendelike glimlag.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang