Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Yellow Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

'n Onvergeetlike wegbreek vir my en my man. Vriendelike en gasvrye verblyf. Lieflike, groot, goed toegeruste kamer met kombuisie en groot volledige badkamer. Rustige en veilige omgewing. Ontbyt was heerlik en vinnig bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Very comfortable and well equipped for a family. Absolutely fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Vriendelike en goeie diens. Fancy Yellow Gastehuis het vroeg oggend vir ons ontbyt pakkies opgemaak om saam te neem aangesien ons ontbyt tye ander verpligtinge gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie. Met vriendelike gasheer en personeel. Baie geniet, kort tydjie, maar sal dit weer gebruik as die geleentheid dit bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantasties! Fantastiese diens, almal is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies, skoon en baie gerieflik. Kos was heerlik. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieb D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Veilig en skoon, lekker ontbyt. Baie netjies. Badkamerdeur kon nie toemaak nie en die stort se kop was stukkend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Danie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

10 out of 10. Vriendelike en baie professionele personeel. Ruim en netjiese woonstel (no9). Lekkerste ontbyt. Gastehuis 5 minute se ry van alles. Ons het baie lekker gebly dankie. Beveel hulle definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Fancy Yellow Guesthouse
Baie dankie Danie! Hopelik sien julle gou weer. Vriendelike groete Tania & Fancy Yellow personeel.

Daleen G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons het baie lekker gebly. Dis baie stil en personeel was baie vriendelik. Kamer was baie ruim en netjies, asook die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Rustig en kalm. Dit was 'n wegbreek vir vriendinne en die moeite werd. Die ontbyt was lekker vullend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NjQwOTBiLWM1YTYtNGQ4ZS1hOTliLTUwZTRkMGU2NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 22 Kestell Street Monument Heights 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.759764865815 24.761343629625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang