Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Yellow Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Fancy Yellow Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Henrietta K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta K

Fantasties!

Fantastiese diens, almal is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies, skoon en baie gerieflik. Kos was heerlik. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Danie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

10 out of 10.

Vriendelike en baie professionele personeel. Ruim en netjiese woonstel (no9). Lekkerste ontbyt. Gastehuis 5 minute se ry van alles. Ons het baie lekker gebly dankie. Beveel hulle definitief aan.

Fancy Yellow Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Danie! Hopelik sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Tania & Fancy Yellow personeel.

Fancy Yellow Guesthouse
Daleen G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G

Ons het baie lekker gebly. Dis baie stil en personeel was baie vriendelik.

Kamer was baie ruim en netjies, asook die badkamer.

Lieb D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lieb D

Veilig en skoon, lekker ontbyt.

Baie netjies. Badkamerdeur kon nie toemaak nie en die stort se kop was stukkend.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Natasha F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Rustig en kalm.

Dit was 'n wegbreek vir vriendinne en die moeite werd. Die ontbyt was lekker vullend.

Ferdinand D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand D

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Sien sterre.

Ronel C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Heerlik, dit was net te kort.

Ons verblyf was ongelooflik lekker. Eenheid was skoon en baie netjies. Ontbyt heerlik. Diens boonste gehalte. My seun is in 'n rolstoel en die gastehuis se personeel was ongelooflik hulpvaardig. Niks was te veel moeite nie. Ons sal beslis weer daar kuier.

Karen K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Ek het die verblyf geniet.

Kan gastehuis enige tyd aanbeveel.

Hendrik Jacobus V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V

Alles was puik!

Net lugversorging het nie gewerk nie.

Anesca B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesca B

Uitmuntende waarde vir geld en alle diens was verskaf met 'n vriendelike glimlag.

Na 'n lang reis van Rayton na Kimberley met 'n onvoorsiene teespoed op pad, is ons vriendelik in die vroeë oggend ure ontvang en na ons kamers gewys. Die kamers is ruim en gesellig, modern en met alle moontlike benodighede. Ek sal met 'n geruste gemoed enige voornemede besoeker in Kimberley na die Fancy Yellow Guesthouse verwys en beplan om self weer in September by hulle te bespreek.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NjQwOTBiLWM1YTYtNGQ4ZS1hOTliLTUwZTRkMGU2NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 22 Kestell Street Monument Heights 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.759764865815 24.761343629625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang