Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Yellow Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Henrietta K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantasties! Fantastiese diens, almal is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies, skoon en baie gerieflik. Kos was heerlik. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

10 out of 10. Vriendelike en baie professionele personeel. Ruim en netjiese woonstel (no9). Lekkerste ontbyt. Gastehuis 5 minute se ry van alles. Ons het baie lekker gebly dankie. Beveel hulle definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tania
Fancy Yellow Guesthouse
Baie dankie Danie! Hopelik sien julle gou weer. Vriendelike groete Tania & Fancy Yellow personeel.

Daleen G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons het baie lekker gebly. Dis baie stil en personeel was baie vriendelik. Kamer was baie ruim en netjies, asook die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieb D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Veilig en skoon, lekker ontbyt. Baie netjies. Badkamerdeur kon nie toemaak nie en die stort se kop was stukkend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natasha F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Rustig en kalm. Dit was 'n wegbreek vir vriendinne en die moeite werd. Die ontbyt was lekker vullend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Skoon, netjies en vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Heerlik, dit was net te kort. Ons verblyf was ongelooflik lekker. Eenheid was skoon en baie netjies. Ontbyt heerlik. Diens boonste gehalte. My seun is in 'n rolstoel en die gastehuis se personeel was ongelooflik hulpvaardig. Niks was te veel moeite nie. Ons sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2015

Ek het die verblyf geniet. Kan gastehuis enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Jacobus V
Kort verblyf
4.4
Okt 2015

Alles was puik! Net lugversorging het nie gewerk nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NjQwOTBiLWM1YTYtNGQ4ZS1hOTliLTUwZTRkMGU2NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 22 Kestell Street Monument Heights 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.759764865815 24.761343629625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang