Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fancy Yellow Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fancy Yellow Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n stil woonbuurt in Kimberley. Die gastehuis is oorkant die North Cape Mall met restaurante, filmteaters en vermaak vir jonk en oud.

Verblyf word in 8 eenhede gebied. Daar is 2 gesinseenhede wat elkeen 4 gaste kan akkommodeer, 5 en suite-slaapkamers met baddens en storte, en 1 kamer met 'n en suite-badkamer. Sommige van die geriewe in die kamers sluit 'n platskerm-TV met DStv, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging in. Swemhanddoeke word voorsien.

Elke kamer lei na die swembad-area of privaat binnehof. Daar is ook veilige parkeerplek agter elektriese heinings op die perseel. Swembad en swemhanddoeke word voorsien. 'n Wasgoeddiens en 24 uur-ontvangs is beskikbaar.

'n Volledige Engelse ontbyt word bedien. Aandetes en middagetes is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis is na aan die GWK Rugby Stadion, Monridge Office Park en Price Waterhouse Coopers, Mervin Joel Smith, Zurich en Libra se kantore geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Henrietta K
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Fantastiese diens, almal is baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies, skoon en baie gerieflik. Kos was heerlik. Sal beslis die gas...
Sien meer
Mei 2024
Danie D
Gesin met klein kinders
5.0
10 out of 10. Vriendelike en baie professionele personeel. Ruim en netjiese woonstel (no9). Lekkerste ontbyt. Gastehuis 5 minute se ry van alles. Ons ...
Sien meer
Okt 2023
Daleen G
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly. Dis baie stil en personeel was baie vriendelik. Kamer was baie ruim en netjies, asook die badkamer.
Apr 2023
Natasha F
Saam met vriende
5.0
Rustig en kalm. Dit was 'n wegbreek vir vriendinne en die moeite werd. Die ontbyt was lekker vullend.
Feb 2023
Lieb D
Saam met lewensmaat
4.4
Veilig en skoon, lekker ontbyt. Baie netjies. Badkamerdeur kon nie toemaak nie en die stort se kop was stukkend.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Fancy Yellow Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestellstraat 22, Monument Heights, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1NjQwOTBiLWM1YTYtNGQ4ZS1hOTliLTUwZTRkMGU2NGYyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 22 Kestell Street Monument Heights 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.759764865815 24.761343629625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang